26/07/2025
Droom jy oor 'n huisie by die see vir jou aftree tyd of 'n vakansie huis by die see. Hier is dit die regte huisie met 'n cottage. Vir aftree of see vakansies. Aan al my gaste wat al gebruik gemaak het van die huis en die cottage kan ek net dankie sê julle was puik gaste. Come and live your dreams.