06/07/2021
POPIA (PROTECTION OF PERSONAL INFORMATION ACT)
Volgens die POPI-wetgewing wat op 1 Julie 2021 in werking tree, is admin verplig om twee vrae aan elke persoon op die blad te vra:
1. Wil jy deel wees van die blad?
2. Onderneem jy om nie die sigbare persoonlike inligting van lede elders te gebruik nie?
Indien jy JA kan antwoord, bly asseblief op die blad ( Jy hoef nie 'n antwoord te stuur nie).
Indien jy NEE antwoord, verlaat asseblief die blad.
Indien jy nog nie bewus is van die wet nie, vergewis jouself in die verband vir jou eie persoonlike veiligheid.
--------
According to the POPI Act which will come into effect on 1 July 2021, the admin is obliged to ask two questions to each person on this page:
1. Do you want to be part of this page?
2. Do you undertake not to use the personal information of the members visibly elsewhere?
If you can answer YES, please stay on the page (you do not have to send a reply).
If you answer NO, please leave the page for everyone's safety.
If you are not aware of this law, please familiarize yourself with it.