Jeffreys Bay Beachfront Holiday Accommodation

Jeffreys Bay Beachfront Holiday Accommodation Beachfront Holiday Accommodation. 7 Diaz Street - Direct on the Beach. Family holiday home.

3 x Bedroom House. Sleeps 6 adults and 4 kids. Netflix.

Includes WiFi with Apple TV. Showmax, DSTV etc. Sign in - with your own Account. Fully equipped House. Only linen and towels included the rest is self catering. Indoor Braai Area with a pool table. Direct beach access from yard. Location is absolutely the best in Jbay. Walk everywhere you need to go via the beach.

1 x Double bed.
4 x single beds.
1 x double bed sleeper couch and extra single m

attress in lounge for young children. House equipped with a baby cot.
2 x bathrooms. One fitted with a shower and other with a bathtub. Kitchen equipped with a dishwasher, washing machine and tumble drier. Open parking for 4 vehicles inside yard with electric gates and fencing. Check-in between 2pm-6pm
Check-out at 9am. Cleaning fee: R750
Minimum out of season stay: 3 nights
Minimum Holiday season stay: 10 nights

Strict Cancellation Policy: cancellations made within 14 days of check-in, 0% refund in High Season. Guest Lady: Anrié Walker on behalf of Black Rock 7 Diaz street Jeffrey’s Bay.

08/06/2026

Only July and November month still availble.

06/06/2026
11 Diaz straat Beachfront eenheid beskikbaar 15-28 Desember. See uitsig eenheid. 2 adults en ń toddler. Hoof slaapkamer ...
31/05/2026

11 Diaz straat Beachfront eenheid beskikbaar 15-28 Desember. See uitsig eenheid.

2 adults en ń toddler.
Hoof slaapkamer Kingsize bed, on-suite badkamer met stort.
Sitkamer- Double sleeper couch vir toddler
2de Badkamer met ń groot lekker bad.

Selfsorg eenheid. Volledig toegerus.
Braai geriewe voor op strand grasperk.
Binne gebou garage parkering.
Wifi
Tv met DSTV/Netflix/Showmax etc - teken in met julle eie login details.
Invertor ge-installeer.
Wasmasjien, skottelgoed wasser, tumble drier.
Geen diere vir vakansie gangers word toegelaat nie.
Breekskade deposito R2500
Skoonmaak fooi R750
Per nag fooi R3450
Bookings word slegs geneem met helfde verblyf fooi deposito.
Enige kansalasie voor 1 Oktober 2026 sal deposito volledig terugbetaalbaar wees.

(Twee slaapkamer eenheid- spaarkamer vir Privaat eienaar gebruik)

Kontak 0833061401

Een Maand vakansie pakette‼️R15000 per maand. Julie en November maand nog beskikbaar‼️Slaap 4 Groot mense met opsie om 2...
21/05/2026

Een Maand vakansie pakette‼️R15000 per maand. Julie en November maand nog beskikbaar‼️
Slaap 4 Groot mense met opsie om 2 extra mense by te las teen R250 per nag.
Slegs klein pet friendly- vooraf gereël
Reg op die strand. Selfsorg huis 🏖
met 3 slaapkamers en 2 Badkamers.
Veilige parkeer area op erf.
Tv met Netflix en Showmax en Dstv waarop jy kan inteken.
Braai in leef area terwyl jy kyk na die see.
Skottelgoed wasser, tuimel droër en klere was masjien in kombuis.
Restaurante met pensioenarisse afslag weekliks in Buite seisoen.
7 Diaz straat. Jy kan orals heen loop sonder om te ry en beste van als jy kan via die strand loop na meeste.

Bookings 0833061401☎️
Skoonmaak fooi R750

Ons instansie profiel naam op airB&B: Jeffrey’s Bay Beachfront house

Besoek gerus ons Blad op Facebook vir meer foto’s.

Maand vakansie pakette tot November beskikbaar reg op die strand Jeffreys Baai.
20/05/2026

Maand vakansie pakette tot November beskikbaar reg op die strand Jeffreys Baai.

Desember datums beskikbaar:Inklok 15 Desember Vertrek 28 DesemberInklok 28 Desember Vertrek 7 Januarie plus. Klein pet f...
20/05/2026

Desember datums beskikbaar:
Inklok 15 Desember Vertrek 28 Desember
Inklok 28 Desember Vertrek 7 Januarie plus.

Klein pet friendly- vooraf gereël
Reg op die strand. Selfsorg huis 🏖
met 3 slaapkamers en 2 Badkamers.
Veilige parkeer area op erf.
Tv met Netflix en Showmax en Dstv waarop jy kan inteken.
Braai in leef area terwyl jy kyk na die see.
Skottelgoed wasser, tuimel droër en klere was masjien in kombuis.
7 Diaz straat. Jy kan orals heen loop sonder om te ry en beste van als jy kan via die strand loop na meeste.
Permanente tenants op selfde perseel in aparte onder deel van huis.

Bookings 0833061401☎️
Skoonmaak fooi R750

Ons instansie profiel naam op airB&B: Jeffrey’s Bay Beachfront house

Besoek gerus ons Blad op Facebook vir meer foto’s.

20/05/2026

Jeffreysbaai aangewys as een van SA se beste klein dorpies om in te woon

Jeffreysbaai in die Oos-Kaap is amptelik aangewys as een van Suid-Afrika se beste klein dorpies om in te woon ná erkenning in ’n nasionale opname deur die Daily Maverick.

Die wêreldbekende kusdorp, wat in 1849 gestig is, het hoë tellings behaal vir gemeenskapsgees, netheid, veiligheid, natuurlike skoonheid en algemene lewenskwaliteit.

Jeffreysbaai is veral bekend vir die ikoniese Supertubes-branderplankry plek, wat branderplank ryers van regoor die wêreld lok en die dorp internasionaal op die kaart geplaas het.

Eiendomskenners sê die dorp trek al hoe meer semigrante, afgetredenes en gesinne wat die stres van stadslewe wil ontsnap en ’n rustiger leefstyl langs die kus verkies.

Met sy pragtige strande, sonnige klimaat, groeiende infrastruktuur en ontspanne atmosfeer, glo baie mense Jeffreysbaai raak vinnig een van die gewildste plekke in Suid-Afrika om huis te noem.

Luister FM Nuus

****************************

Jeffreys Bay Named One of South Africa’s Best Small Towns to Live In

The Eastern Cape coastal town of Jeffreys Bay has officially been recognised as one of South Africa’s best small towns to live in following recognition in a national Daily Maverick survey.

Founded in 1849, the town earned high scores for community spirit, cleanliness, safety, natural beauty and overall quality of life.

Jeffreys Bay is internationally famous for its iconic Supertubes surf break, which attracts surfers from around the world every year and has helped establish the town as a global surfing destination.

Property experts say the town continues to attract growing numbers of semigrants, retirees and families looking to escape busy city life in favour of a more relaxed coastal lifestyle.

With beautiful beaches, year-round sunshine, improving infrastructure and a laid-back atmosphere, many believe Jeffreys Bay is rapidly becoming one of South Africa’s most desirable places to live.

Luister FM News

Address

Diaz Road, Jeffreys Bay
Jeffrey's Bay
6330

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jeffreys Bay Beachfront Holiday Accommodation posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share