
20/04/2025
Pensioenarisse sakpas paket🏖️‼️
28 nagte in Mei R13500. Slaap 4 x groot mense
Reg op die strand. Privaat stoep en braai . Slaap 4 adults. 11 Diaz straat
Selfsorg eenheid. 🏖met 2 slaapkamers en 2 badkamers. Extra matras vir ń klein kind
2 veilige parkeer areas in Garage.
Wifi Tv met Netflix en Showmax en Dstv waarop jy kan inteken met eie besonderhede
Hysbak- rolstoel vriendelik.
Inverter ge-installeer vir loadshedding verligting.
Braai area extra op grasperk met 180 seaview.
11 Diaz straat. Jy kan orals heen loop sonder om te ry en beste van als jy kan via die strand loop na meeste.
Pensioenaris afslag by meeste Restaurante
Skoonmaak/laundry fooi R750 bylas
Kontak Gasvrou 0833061401☎️
Anrié Walker
Besoek gerus ons blad op Facebook. Jeffreys Bay Beachfront Holiday Accommodation