Menorah Tours

Menorah Tours A "Menorah Tour"s experience is a Pilgrimage to Israel that brings about abundant Spiritual Growth. It is like walking through The Bible.

A "Menorah Tour" experience is a Pilgrimage to Israel that is far more than a holiday, for it brings about abundant spiritual growth. The main purpose of a “Pilgrimage Tour” is to experience the sites and places that are mentioned in The Bible, to walk where Jesus walked and as such to enrich your spiritual life. Take a walk in the footsteps of the Master, be Renewed, Inspired, Changed!

08/04/2026

Ons beplande 12 dag toer na Israel, Jordanië en Kaïro.
Dag 12 : Aankoms in Johannesburg na ʼn onvergeetlike toer in Israel en ʼn groter vriendekring. Die gedagte is:
SIEN JOU VOLGENDE JAAR WEER IN JERUSALEM.

Wie kom saam met ons?

Ons beplande 12 dag toer na Israel, Jordanië en Kaïro.Dag 11: Ons word oorgeplaas na Allenby Brug, grens tussen Israel e...
06/04/2026

Ons beplande 12 dag toer na Israel, Jordanië en Kaïro.
Dag 11: Ons word oorgeplaas na Allenby Brug, grens tussen Israel en Jordanië. Ons word ontmoet deur ons agent en besoek die gebergte van Nebo waar Moses die visie van die Heilige land gehad het asook die Grieks Ortodokse Kerk in Madaba. Word oorgeplaas na die lughawe vir ons vlug na Cairo waar ons in transito wag vir ons vlug terrug na Suid Afrika

Big shout out to my newest top fans! 💎 Lerina Mulder, Judith Rossouw, Piet Booyens, Remona LandmanDrop a comment to welc...
05/04/2026

Big shout out to my newest top fans! 💎 Lerina Mulder, Judith Rossouw, Piet Booyens, Remona Landman

Drop a comment to welcome them to our community,

Ons beplande 12 dag toer na Israel, Jordanië en Kaïro.Dag 10: Ons besoek die Haankraai Kerk (St, Peter in Galicantu). Ba...
02/04/2026

Ons beplande 12 dag toer na Israel, Jordanië en Kaïro.
Dag 10: Ons besoek die Haankraai Kerk (St, Peter in Galicantu). Bad van Betesda en die St. Annes Kerk. Ons loop die Protestante Via Dolorosa en besoek die Lithostratos en die Tuin Graf waar ons ‘n heerlike Nagmaaldiens geniet. Die res van die dag is vry vir inkopies in die Ou stad.

Ons beplande 12 dag toer na Israel, Jordanië en Kaïro.Dag 9: Vandag besoek ons die Oppersaal, Die Joodse Seksie van die ...
30/03/2026

Ons beplande 12 dag toer na Israel, Jordanië en Kaïro.
Dag 9: Vandag besoek ons die Oppersaal, Die Joodse Seksie van die Ou Stad, die Kardo en die Klaagmuur. Ons loop die nuwe Argiologiese tonnel van die Bad van Siloam tot by die Dung Gate en eindig die dag by die Ophel Huldah se trappe. Word oorgeplaas na ons hotel in Jerusalem

Ons beplande 12 dag toer na Israel, Jordanië en Kaïro.Dag 8: Vanoggend reis ons na Samaria en besoek Shiloh waar die Ark...
27/03/2026

Ons beplande 12 dag toer na Israel, Jordanië en Kaïro.
Dag 8: Vanoggend reis ons na Samaria en besoek Shiloh waar die Ark van die verbond vir 369 jaar gestaan het alvorens dit deur die Filistyne weggeneem is. Ons keer terug na Bethlehem en sluit die dag af in die Herdersvelde

Ons beplande 12 dag toer na Israel, Jordanië en Kaïro.Dag 7: Ons besoek Caesarea. Ons reis na Jerusalem en besoek die Ol...
24/03/2026

Ons beplande 12 dag toer na Israel, Jordanië en Kaïro.
Dag 7: Ons besoek Caesarea. Ons reis na Jerusalem en besoek die Olyfberg , loop die Palm Sondag weg , die Traan Druppel kerk en sluit die dag af in die Die Tuin van Getshemane. Word oorgeplaas na ons hotel in Bethlehem.

Ons beplande 12 dag toer na Israel, Jordanië en Kaïro.Dag 6: Ons begin die oggend net ‘n Bootvaart op die See van Galile...
22/03/2026

Ons beplande 12 dag toer na Israel, Jordanië en Kaïro.
Dag 6: Ons begin die oggend net ‘n Bootvaart op die See van Galilea. Hierna besoek ons die Berg Predikasie, Mensta Kristi en , Kapernaum. Na St Peters Fish middagete eindig ons die dag by Magdala.

Big thanks to Pieter Wynand le Roux, Hulda Holtshousen, Sonja Schnetler, Nobesuthu SIthole, Willem Pretorius, Thea Vd Me...
19/03/2026

Big thanks to Pieter Wynand le Roux, Hulda Holtshousen, Sonja Schnetler, Nobesuthu SIthole, Willem Pretorius, Thea Vd Merwe Schutte, Hans Strydom, Neels Van Biljon Twee, Sayyed Abu Ayham, Caren Boshoff Beukes, Walda Botha, Beryl Joshua, Lerina Mulder, Hester Keyser, Piet Booyens, Lettie Swanepoel, Remona Landman, Johann Steyl, Margret Younique-Clothing, Elizabeth Louis, Anna-marrie Franzsen, Nannie Stoltz, Izerka Swart, Busani Nyasulu

for all your support! Congrats for being top fans on a streak 🔥!

Ons beplande 12 dag toer na Israel, Jordanië en Kaïro.Dag 5: Ons begin die oggend met ‘n besoek aan Bethabara, oorspronk...
18/03/2026

Ons beplande 12 dag toer na Israel, Jordanië en Kaïro.
Dag 5: Ons begin die oggend met ‘n besoek aan Bethabara, oorspronklike plek waar Jesus gedoop is en Gilgal (Joshua 4&5). Ons reis na Nasaret en besoek die Nasaret Nedersetting en Die Precipice Gebergte. Ons eindig die dag in Kana waar Jesus sy eerste wonderwerk verrig het. Word oorgeplaas na ons hotel in Tiberias.

Ons beplande 12 dag toer na Israel, Jordanië en Kaïro.Dag 4: Ons reis vanoggend na die suidelikste grens tussen Jordanië...
15/03/2026

Ons beplande 12 dag toer na Israel, Jordanië en Kaïro.
Dag 4: Ons reis vanoggend na die suidelikste grens tussen Jordanië en Israel, en begin Israel daarvandaan te geniet. Ons besoek Masade en Qumran voor ons die Dooie See ontdek. Ons oornag in Jerigo.

Ons beplande 12 dag toer na Israel, Jordanië en Kaïro.Dag 3 Reis vanaf ons hotel in Amman na Petra in 'n luukse bus. Ons...
11/03/2026

Ons beplande 12 dag toer na Israel, Jordanië en Kaïro.
Dag 3 Reis vanaf ons hotel in Amman na Petra in 'n luukse bus.
Ons besoek die "Rose City" en oornag daar in 'n pragtige hotel.

Address

40 Mirabel Street Bonearo Park Ext 1
Kempton Park
1619

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 14:00

Telephone

+27113952505

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Menorah Tours posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Menorah Tours:

Share

Category