01/10/2026
πΎπ€ Ons is ongelooflik trots op ons boer van die Kalahari, Uitzicht Boerdery! π€πΎ
Dit is βn voorreg om hom daar te sien staan met sy pryse en erkenning vir die uitstekende kwaliteit lam wat hy lewer. ππ
Agter elke prys is daar ure se harde werk, toewyding, liefde vir die boerdery en βn ongelooflike passie om net die beste te lewer. ππ»
En nou kan almal die heerlike tjoppies self kom geniet! π₯©π₯ Kom kuier gerus by Kalahari Guesthouse, Camping & Farmstall en kry van hierdie kwaliteit vleis om te geniet.
Ons is sommer baie trots op jou en alles wat jy bereik het! Mag daar nog baie mooi prestasies en sukses vorentoe wees. ππΎ
Baie geluk, ons boer! Jy maak ons trots! π€π