Roodepan

Roodepan LIFE IN ROODEPAN

28/10/2025

Eks jammer maar ek gaan nie pics like waar jy 'n fake Policeman is nie. Is illegal.

19/10/2025

die festive is ek soos n naelknipper, almal het my erens gesien mah niemand weet waa ek isi🚶‍♀️😭

16/10/2025

"Ekt jou vandag gesien😍"

ek weet, ekt dan reeds weggekyk.

10/10/2025

Een bottle Hennessy? twee biere , 12 passangers dan Wil hulle live gaan.

08/10/2025

As jy nie biere gaan koop terwyl die begrafnis nog aan is🍺is jy nie n regte kallit nie😅

08/10/2025

Ons almal weet jy study isit nou nodig om met die laptop funeral toe te kom?

02/10/2025

People be like "do what makes you happy" then complain when I'm drunk again 🍺

27/09/2025

Not every friend who shouts ‘bro!’ means it; some are just eyeing your alcohol 🍺

25/09/2025

Hai jiri. Wasit danie gister Vrydag nie.😭

16/09/2025

Gaan lag vir jou Boyfriend met sy groot mag, as hy shower dan bly sy voete droog🙆😭🤣🙄

05/09/2025

3am staan hy net op om
te p*e dan post hy
"hustlers never sleep"✋🏽
en is n groot man wat die doen.😭🤣

Address

Roodepan
Kimberley

Telephone

+27641164887

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Roodepan posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category