Net-MATRIEKS

Net-MATRIEKS ๐Ÿ“† 30 November - 4 Desember 2026
๐ŸŽŸ Kry jou kaartjie nou! Vanaf R2490 per persoon (afbetaal-opsie)
๐Ÿณ | Est. 2016 | LIKE vir meer inligting

01/07/2026

NetMatrieks-vakansie โ€ผ๏ธ๐— ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ๐—ถ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ-๐—ฎ๐—ฎ๐—ป๐—ฏ๐—ผ๐—ฑโ€ผ๏ธ Bespreek ๐˜ƒ๐—ผฬ๐—ผฬ๐—ฟ ๐Ÿฒ ๐—๐˜‚๐—น๐—ถ๐—ฒ!
๐Ÿ’ฅ ๐—ฅ๐Ÿฑ๐Ÿฌ๐Ÿฌ ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฝ๐—ผ๐˜€๐—ถ๐˜๐—ผ per persoon (ipv R1 000)
๐Ÿฅณ ๐—ฉ๐—ฎ๐—ธ๐—ฎ๐—ป๐˜€๐—ถ๐—ฒ-๐˜๐—ฎ๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ๐—ณ (ipv Laatslaper-tarief vanaf 1 Julie)
๐Ÿคฉ ๐—š๐—ฟ๐—ฎ๐˜๐—ถ๐˜€ -drasak (R99 per sak)

๐—ช๐—ต๐—ฎ๐˜๐˜€๐—”๐—ฝ๐—ฝ โ€œMatrieksโ€ na 063 267 2471

๐ŸŒ https://tinyurl.com/NetMatrieks26
๐Ÿ“… 30 November tot 4 Desember
๐Ÿ–๏ธ ATKV Natalia-strandoord, Suidkus

Geborg deur NWU - North-West University โ€“ โ€˜n wรชreld vol moontlikhede wag by NWU, kliek op nwu.ac.za

Is jรณรบ ๐Ÿ˜Ž matriek-vakansie geboek???JY WIL DEEL WEES van  #๐—ก๐—ฒ๐˜๐— ๐—”๐—ง๐—ฅ๐—œ๐—˜๐—ž๐—ฆ se splinternuwe ๐˜€๐—ผ๐—ป, ๐˜€๐—ฒ๐—ฒ ๐—ฒ๐—ป ๐˜€๐—ฎ๐—ฎ๐—บ๐—ธ๐˜‚๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ-๐—บ๐—ฎ๐˜๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ๐—ธ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ธ๐—ฎ๐—ป...
10/04/2026

Is jรณรบ ๐Ÿ˜Ž matriek-vakansie geboek???

JY WIL DEEL WEES van #๐—ก๐—ฒ๐˜๐— ๐—”๐—ง๐—ฅ๐—œ๐—˜๐—ž๐—ฆ se splinternuwe ๐˜€๐—ผ๐—ป, ๐˜€๐—ฒ๐—ฒ ๐—ฒ๐—ป ๐˜€๐—ฎ๐—ฎ๐—บ๐—ธ๐˜‚๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ-๐—บ๐—ฎ๐˜๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ๐—ธ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ธ๐—ฎ๐—ป๐˜€๐—ถ๐—ฒ by die Natalia-strandoord aan die Suidkus!

Ons is opgewonde om ons ๐ŸŽต ๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐˜๐—ฒ ๐—ธ๐˜‚๐—ป๐˜€๐˜๐—ฒ๐—ป๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ๐˜€ bekend te stel โ€“ Early B , Barto Swiegers , Tamlyn Wessels en Ryk Kleinhans .

๐Ÿ’ฅ Slegs โ€™n ๐—ฏ๐—ฒ๐—ฝ๐—ฒ๐—ฟ๐—ธ๐˜๐—ฒ ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป๐˜๐—ฎ๐—น ๐—ฏ๐—ฒ๐˜€๐—ฝ๐—ฟ๐—ฒ๐—ธ๐—ถ๐—ป๐—ด๐˜€ is teen die VROEร‹KOPER-tarief beskikbaar, vanaf 1 Mei geld die normale VAKANSIE-tarief en vanaf 1 Julie die LAATSLAPER-tarief.

๐Ÿ‘‰ https://tinyurl.com/NetMatrieks26

๐Ÿ“… 30 November tot 4 Desember
๐Ÿ–๏ธ ATKV Natalia-strandoord, Suidkus
๐Ÿšจ Oordkapasiteit is beperk!

Geborg deur Noordwes-Universiteit โ€“ โ€˜n wรชreld vol moontlikhede wag by NWU, kliek op https://studies.nwu.ac.za/af

As jy in matriek is los 'n emoji hieronder / TAG jou pelle in matriek sodat hulle 'n emoji los ๐Ÿ˜‰๐Ÿ™‹๐Ÿผโ€โ™€๏ธ๐ŸฆMaandag 30 Novembe...
03/03/2026

As jy in matriek is los 'n emoji hieronder / TAG jou pelle in matriek sodat hulle 'n emoji los ๐Ÿ˜‰๐Ÿ™‹๐Ÿผโ€โ™€๏ธ๐Ÿฆ

Maandag 30 November โ€“ Vrydag 4 Desember
ATKV Natalia-strandoord, Suidkus

Kliek op die LINK IN BIO / www.voelgoed.co.za/matriekvakansie/ as jy saam wil kuier!

Geborg deur Noordwes-Universiteit - 'n wรชreld vol moontlikhede wag by NWU, kliek op https://studies.nwu.ac.za/af

๐Ÿ“…๐Ÿ“…๐Ÿ“…Maandag 30 November โ€“ Vrydag 4 DesemberATKV Natalia-strandoord, SuidkusKliek op die LINK IN BIO / www.voelgoed.co.za/...
27/02/2026

๐Ÿ“…๐Ÿ“…๐Ÿ“…

Maandag 30 November โ€“ Vrydag 4 Desember
ATKV Natalia-strandoord, Suidkus

Kliek op die LINK IN BIO / www.voelgoed.co.za/matriekvakansie/ as jy saam wil kuier!

Geborg deur Noordwes-Universiteit - 'n wรชreld vol moontlikhede wag by NWU, kliek op https://studies.nwu.ac.za/af

Is julle reg vir ๐Ÿ–๐ŸŒŠ๐ŸŒž๐Ÿ‘ฏ๐Ÿปโ€โ™‚๏ธ?Maandag 30 November โ€“ Vrydag 4 DesemberATKV Natalia-strandoord, SuidkusKliek op die LINK IN BI...
26/02/2026

Is julle reg vir ๐Ÿ–๐ŸŒŠ๐ŸŒž๐Ÿ‘ฏ๐Ÿปโ€โ™‚๏ธ?

Maandag 30 November โ€“ Vrydag 4 Desember
ATKV Natalia-strandoord, Suidkus

Kliek op die LINK IN BIO / www.voelgoed.co.za/matriekvakansie/ as jy saam wil kuier!

Geborg deur Noordwes-Universiteit - 'n wรชreld vol moontlikhede wag by NWU, kliek op https://studies.nwu.ac.za/af

Ons was stil, maar besig met iets baie opwindend!Hoewel die bootreis vir matrieks nie meer plaasvind nie is ons SUPER op...
25/02/2026

Ons was stil, maar besig met iets baie opwindend!
Hoewel die bootreis vir matrieks nie meer plaasvind nie is ons SUPER opgewonde oor by die ongelooflike ATKV Natalia!

Dis die beste see, son & kuier matriekvakansie ooit! Met strand- en swembadpret, dans- en temapartytjies, bekendes, vertonings en nog baie meer!

PLUS jy kan elke dag op die strand baljaar, in โ€˜n woonstel bly of kamp en jy hoef nรชrens heen te bestuur nie!

Maandag 30 November โ€“ Vrydag 4 Desember
ATKV Natalia-strandoord, Suidkus

Kliek op die LINK IN BIO / www.voelgoed.co.za/matriekvakansie/ as jy saam wil kuier!

Geborg deur Noordwes-Universiteit - 'n wรชreld vol moontlikhede wag by NWU, kliek op nwu.ac.za

๐Ÿ˜‰

Endereรงo

ATKV Natalia, 35 Elizabeth Avenue, Illovo Beach
Pomene
4126

Notificaรงรตes

Seja o primeiro a receber as novidades e deixe-nos enviar-lhe um email quando Net-MATRIEKS publica notรญcias e promoรงรตes. O seu endereรงo de email nรฃo serรก utilizado para qualquer outro propรณsito, e pode cancelar a subscriรงรฃo a qualquer momento.

Entre Em Contato Com O Negรณcio

Envie uma mensagem para Net-MATRIEKS:

Atalhos

Compartilhar