Rocky Experience

Rocky Experience Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Rocky Experience, Vos straat 2, Klerksdorp.

28/10/2021

Kom join my by Tipsy... ek wag vir julle... Whooooop like the old days

Remember our HAPPY HOUR EVERYDAY from 18:00 - 19:00
18/10/2021

Remember our HAPPY HOUR EVERYDAY from 18:00 - 19:00

06/10/2018

Aan al my ou kliente. Besoek graag Rocky Bar wat weer deur Jacques en JP gerun word. Jacques is die EIENAAR van Rocky. Gaan besoek hulle gerus vir lekker specials 💃💃💃💃💃

Lekker rocky vanaand. Karaoke saam Gideon vanaand by Rocky's. Dubbel rich R20 en sours R5 een. Sien julle vanaand 😜😜
30/03/2017

Lekker rocky vanaand. Karaoke saam Gideon vanaand by Rocky's. Dubbel rich R20 en sours R5 een. Sien julle vanaand 😜😜

25/03/2017

Live DJ vanaand by Rocky saam John-lee. Dubbel rich en coke R20. Kom kuier saam met ons vanaand 😜

20/03/2017

So more is n vakansie dag so vanaand kuier ons weer lekker. Dubbel Rich en coke vir R20 en melktertjies vir R8. Kom kuier saam met my by Rocky Bar vanaand. Special begin om 6 vanaand. Stuur aan vir almal op julle fone ons kuier lekker vanaand

Kuier vanaand by Rocky Bar. Waar dit altyd lekker is. Kuier saam met ons DJ vanaand skoffel die dans baan deer en kry vi...
11/03/2017

Kuier vanaand by Rocky Bar. Waar dit altyd lekker is. Kuier saam met ons DJ vanaand skoffel die dans baan deer en kry vir julle n lekker koue dop. Waar is dit lekkerrrrr. Rocky

04/03/2017

Onthou vanaand lekker DJ by Rocky Bar. Kom kuier saam met ons vanaand. Lekker rocky Bar.

03/03/2017

Lekker beerpong vanaand by Rocky Bar . Ons wag vir julle waar dit lekker is ... rocky baby. .

02/03/2017

Vanaand is weer lekker Karaoke aand by ROCKY BAR . Dubbel rich en coke R20. Kom kuier saam met ons vanaand. BRANDY IS GESTOK. OOR AS GENOEG OM VAN TE DRINK HEEL AAND. Special begin 8 . Vure sal aan wees en Gideon Greyling sal sorg dat die dans baan warm bly. . Almal se voete sal behoorlik aan die gang bly vanaand. Sien julle vanaand by Rocky Bar. .

18/02/2017

ROCKY BAR VANAAND....Onthou beerpong dans en ons nuwe awesome DJ van vanaand af by Rocky. Kom loer wie dit is en kuier saam met ons. Lekker kuier asmosfeer altyd lekker by ROCKY BAR. Sien julle vanaand

Address

Vos Straat 2
Klerksdorp
2571

Opening Hours

Monday 09:00 - 02:00
Tuesday 09:00 - 02:00
Wednesday 09:00 - 02:00
Thursday 09:00 - 02:00
Friday 09:00 - 02:00
Saturday 09:00 - 02:00

Telephone

+27790467586

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rocky Experience posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Rocky Experience:

Share