
12/06/2025
📦 Het jy geweet?
Al ons disse op die spyskaart is ook beskikbaar vir WEGNEEM! 🥡
Nou kan jy ’n stukkie Nostalgie saam huis toe neem – warm, huislik en met liefde gemaak. 💛
En dis nie al nie! Heerlike samoesas , Verskeie koekies
🍰 En natuurlik ons beroemde koeke – perfek vir by die tee of as bederf!
Kom loer in, of bel en bestel – ons maak reg vir jou!
📍 44 Baron van Reede Straat, Oudtshoorn
📞 044 272 4085 | 💬 072 324 0448