Soete Inval

Soete Inval This beautiful Holiday home in Marloth Park(Mpumalanga), has 3 en suite bedrooms and a loft with it's own bathroom. Sleeps up to 8-10 people.

Braai area and fully equiped kitchen. Situated only 500 meters from the Crocodile River, surrounded by Wildlife camping on the lawns during the night and day. Quiet and relaxed atmosphere with a wide variety birds to watch from the balcony. For more information please email us: [email protected], or send us a message, and we will phone you back.

Where peace and quite sooths your soul
17/01/2016

Where peace and quite sooths your soul

17/09/2015

Goeie dag almal. Ons verwelkom die nuwe eienaars van Soete Inval Alice Myburgh en Francois Viljoen. Ek het baie goeie nuus! Die nuwe eienaars het besluit om die huis nog uit te verhuur as vakansie verblyf :-)...

Dus sal ek die besonderhede op die bladsy aanbring. Neem asb kennis, dat al die epos adresse dieselfde bly, net die kontak besonderhede sal dus verander.
Ek is seker Alice, sal binnekort self haar eie boodskap deurstuur. Dus groet ek jul almal, en hoop dat jul nog gebruik sal maak van ons (hulle) :-) pragtige plek :-).

Julle is dus welkom om nog te bespreek, indien jul bly plek nodig het vir die Desember vakansie! So bly hulle het besluit om wel dit nog beskikbaar te stel! Geniet nou maar nog ons gewese huis en mag julle 'n aangename dag he!

Groete
Willem & Melitta van Aswegen

26/08/2015

Goeie dag aan al ons gaste en Soete Inval famielie. Dis met gemengde gevoelens dat ek aankondig dat ons, Soete Inval nou verkoop het.
Ongelukkig sal julle nie meer by ons pragtige plekkie kan gaan bly nie. Nog nie heeltemal seker of die nuwe eienaars ook sal uitverhuur nie, indien wel, sal ek die inligting deur gee. Maar soos ek verstaan sal hul permanent in die huis bly.

Baie dankie vir al julle ondersteuning, en belangstelling.
Ongelukkig is ons bietjie ver om altyd oogie oor als te hou, en daarom dat ons maar besluit het, om die plek te verkoop. Ek sal nou ook die bladsy afhaal oor so maand, indien jul wel nog besluit om in Marloth te gaan kuier, kan jul gerus nog vir my 'n epos stuur. Ek ken heelwat ander mense wat ook hul plekke uitverhuur.

Groete: Soete Inval Willem & Melitta van Aswegen
[email protected]

Hallo almal, my ma bou puzzles, dan raam sy hulle en verkoop dit. Indien iemand belangstel, kan jul by haar bestel. Dis ...
13/08/2015

Hallo almal, my ma bou puzzles, dan raam sy hulle en verkoop dit. Indien iemand belangstel, kan jul by haar bestel. Dis regtig baie mooi! Ek het 'n hele paar alreeds in my huis! Sy vra R1800 per prent.

Ek heg fotos aan van die puzzles. Indien iemand belangstel, kan jul my inbox of epos, dan stuur ek vir jul meer inligting. Sy het nog baie ander, maar wou net sien hoeveel sal belangstel in so iets?

09/08/2015

Woop, woop! We have JUST reached 200likes! Thanks to you all...

03/08/2015

Please share our page.... 8 likes to go to 200!!! woop, woop!!!

30/07/2015

Goeie dag aan al ons Soete Inval "familie" .... Ons is baie opgewonde oor die feit dat ons lente om die draai is!!! Maar, vir die wat nog vir oulaas n naweekie/week wil wegbreek van die koue in Johannesburg..... Marloth Park is die plek! :-)

Ons het nog 2 naweke oop in Augustus en 2 in September, datums beskikbaar vir Augustus is.... Hierdie komende naweek :-) asook die naweek van die 14 tot 17 August 2015 & 28 tot 31 Augustus. Neem asb kennis, dat daar wel ook plek is deur die week tussen daardie datums. Ongelukkig is ons langnaweek in 24-27 September reeds bespreek.

Jul kan bespreking navrae of op die blad los, of vir ons n epos stuur, met jou besonderhede by [email protected], en ons kontak jou terug.

Sien uit om van jou te hoor!

Groete
"Soete Inval"

17/07/2015
17/07/2015

Laaste minuut, winter spesiale aanbod vir die naweek vanaf
24-27 Julie 2015!
Bly vir 2 nagte of meer, en kry 20% afslag! Ons sien uit om jou as een van ons Soete Inval famielie te verwelkom! Mag jul naweek gevul wees met avontuur!
Inbox of epos ons gerus na [email protected]

08/07/2015

Good day all! It is that time of year!!! The Marloth Park, Winter fare this weekend!!! Do not miss out on this wonderful event! Book now at Soete Inval and you will experience wildlife in all its glory! We still have some space open for this weekend. You can send me a message via inbox, or email me at [email protected]. Alternatively, you could send me a message at +61451005935 and I will gladly assist and supply you with more information.

Looking forward to hearing from you soon!

Regards
Melitta

18/06/2015

Ons is ongelukkig vol bespreek vir Junie, maar vanaf 7 Julie, het ons wel weer naweke wat nog beskikbaar is. Indien jy nog verlang na daardie lang verwagte RUS en vrede tydjie, bespreek nou, voor die skool vakansie begin!

Kontak ons via epos by [email protected] of inbox my hier, en ek kontak jou. Sien uit om van jul te hoor.

Groete
Soete Inval

17/06/2015

Good day all! We still have this weekend available for those that need a break away! R650 per night. Don't delay, book now! Inbox or email us on [email protected]

Address

210 Kudu Str
Komati
1321

Telephone

+27833086667

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Soete Inval posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category