Fitting Choice

Fitting Choice Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Fitting Choice, Travel Company, Krugersdorp.

Wonderlike toer na Israel in Desember 2019 en Maart 2020 beskikbaar.  Kom verryk jou geestelike lewe. Stuur jou epos adr...
29/05/2019

Wonderlike toer na Israel in Desember 2019 en Maart 2020 beskikbaar. Kom verryk jou geestelike lewe. Stuur jou epos adres en ek stuur vir jou inligting!

29/05/2019

Oberammergau gebeur weer in 2020! Laaste plekke beskikbaar. Stuur navrae na [email protected] ... of laat ju epos adres hier as n comment en ek kontak jou!

15/04/2018

Twee kosbare toere! 1 September 2018: 8 dag toer na Israel. Enkele plekke beskikbaar. Ek lei die toer self hierdie keer. 28 September 2018 na Turkye in die voetspore van Paulus en die gemeentes van Openbaringe. Dr Tinus Benade. Kontak gerus vir meer inligting.

21/08/2017

n Besoek aan Petra bly een van die groot hoogtepunte van n toer na die Midde Ooste.

Net om in hierdie kerk te kan wees is al genoeg rede om Istanbul, Turkye te besoek!  Maar daar is soveel meer!!  Paulus ...
17/08/2017

Net om in hierdie kerk te kan wees is al genoeg rede om Istanbul, Turkye te besoek! Maar daar is soveel meer!! Paulus se sendingreise en die briewe aan die 7 gemeentes deur Johannes in Openbaringe is almal in hierdie kosbare land. n Geestelike reis wat jou lewe verryk. Oktober 2018.

Hagia Sophia's astral acoustics has been recreated by Stanford researchers, in the form of the Icons of Sound project.

11/08/2017

n 8 dag toer na Israel wat in Desember vertrek het nog net twee plekke oop. Inskrywings sluit Maandag. Kontak my oor die naweek as jy belangstel.

n Toer na Israel het soveel verskeidenheid!  Ons dryf op die Dooie See, sien ongelooflike geskiedkundige plekke, eet fan...
02/08/2017

n Toer na Israel het soveel verskeidenheid! Ons dryf op die Dooie See, sien ongelooflike geskiedkundige plekke, eet fantastiese kosse en beleef n wonderlike land en sy mense met hul uiterstes...Die hoofdoel bly steeds geestelike groei wat n leeftyd sal hou. n Nuwe begrip vir die woorde van Jesus wat deur die eeue heen lewendig bly. Ten minste een keer in jou lewe moet jy Israel besoek! Dit verander jou lewe en vorm jou toekoms! kontak [email protected] vir kosbare geleenthede in 2018 om jou lewe te verryk

Twee toere gaan in 2018 hierdie rigting!  Een van die opwindendste belewenisse is om Turkye te besoek!  As jy belang ste...
01/08/2017

Twee toere gaan in 2018 hierdie rigting! Een van die opwindendste belewenisse is om Turkye te besoek! As jy belang stel, kontak my gerus vir meer inligting!!

Turkey isn’t a Middle Eastern country.

11/07/2017

Toer na Israel, Jordanie en Egipte vertrek 12 Julie. 34 opgewonde toeriste pak hul tasse. Volgende jaar is daar heelwat toere gereed vir jou om deel te wees! Kontak my gerus vir detail en inskrywings.

30/06/2017

Ek is genader om n baie unieke toergroep na Israel te lei in 2018. Die gedagte is om by die plekke uit te kom wat diep betekenis het vir ons geloofslewe het. Langer tyd te spandeer by van hierdie plekke. Dit sal natuurlik n baie unieke en kleiner groepie wees wat die behoefte het om gefokus na Jesus se leringe te kyk. Dit sal meer vooraf studie beteken. Maar nie so gejaagd nie. As jy belangstel, daar sal beperkte plekke beskikbaar wees en sal die persoon pas wat al reeds in Israel was en by die ander toeriste plekke uitgekom het. Kontak my gerus as jy meer inligting verlang of so iets wil doen.

30/06/2017

Toerbeplannning vir 2018 is in volle swang. Reeds toere beskikbaar vir April, Mei, Julie, en Oktober. Jy moet Israel een keer in jou lewe sien!

Daar is wonderlike verdiepende toere wat beplan word in Desember na Israel en in 2018 na Israel en Turkye afsonderlik.  ...
23/06/2017

Daar is wonderlike verdiepende toere wat beplan word in Desember na Israel en in 2018 na Israel en Turkye afsonderlik. Doen nou navraag en verryk jou lewe!!

Address

Krugersdorp
1739

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fitting Choice posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Fitting Choice:

Share

Category