Sandveld Museum

Sandveld Museum 'n Terugblik na ons Sandveld voorouers - Lambertsbaai, Leipoldtvilke, Graafwater, Redelinghuys

Vanaf Maandag 7 September 2026:
02/09/2026

Vanaf Maandag 7 September 2026:

02/09/2026
Na elke groot okasie is dit tyd vir nabetragting en oordenking. So het ons dan ook vandag gemaak.Ons is tevrede en maak ...
02/09/2026

Na elke groot okasie is dit tyd vir nabetragting en oordenking.
So het ons dan ook vandag gemaak.
Ons is tevrede en maak weer so volgende jaar.

Dankie Jors Redelinghuys, Ronel Redelinghuys, Helga Du Toit, Hetta Saunderson, Franco, Schalk, Martin, Carelia.

Volgende jaar 3 - 5 September 2027 maak ons weer so.

01/09/2026

Daar is baie "onthou-'jy-nogs" terwyl besoekers na Sinobia luister en als bekyk.

31/08/2026
Kyk net hoe mooi...
31/08/2026

Kyk net hoe mooi...

31/08/2026

Die perfekte manier om die Bokkoms en Blomme Fees af te sluit - Louis Loock & Cobus Snyman by Oppiduin...

Hannes van Wyk op sy stukke gister by Oceanview Pavillion.
31/08/2026

Hannes van Wyk op sy stukke gister by Oceanview Pavillion.

Address

Church Street
Lambert's Bay
8120

Telephone

+27827055893

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sandveld Museum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Sandveld Museum:

Shortcuts

Share