1000 Dae

1000 Dae Guesthouse by Calypso beach, Langebaan. Sleeps either 8 or 16 people. Self-Catering

🌊 SEAFOOD, WINE & A DAY OUT IN YZERFONTEIN! 🦐🍷Staying at 1000 Dae in Langebaan? Make a day of it and head to the Seafood...
01/09/2026

🌊 SEAFOOD, WINE & A DAY OUT IN YZERFONTEIN! 🦐🍷

Staying at 1000 Dae in Langebaan? Make a day of it and head to the Seafood & Wine Festival in beautiful Yzerfontein!

🎢 Live music
🍷 Wine
🦐 Delicious seafood & cookout
πŸ›οΈ Market vendors
πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§ Kids’ entertainment
✨ And lots of family fun!

πŸ“… 26 September | ⏰ 10:00–16:00
πŸ“ Yzerfontein Sports Club

πŸš— Only about 40 km from 1000 Dae in Langebaan!

Stay at 1000 Dae and enjoy the festival just a short drive away.

🌐 www.1000dae.co.za
πŸ“ž Carina: 082 928 7946

🌊 1000 DAE BEACHFRONT – LANGEBAANLooking for the perfect seaside getaway? 1000 Dae Beachfront Holiday House offers space...
01/09/2026

🌊 1000 DAE BEACHFRONT – LANGEBAAN

Looking for the perfect seaside getaway? 1000 Dae Beachfront Holiday House offers space, comfort and breathtaking ocean views β€” right on the beautiful Langebaan coastline.

πŸ–οΈ Sleeps 16 guests
πŸ›οΈ 8 Bedrooms
🚿 6 Bathrooms
🌊 Beautiful sea views
🍽️ Spacious kitchen & living areas
πŸ“ Close to the beach, restaurants, shops & activities

Perfect for families, friends and groups looking to relax, reconnect and enjoy everything Langebaan has to offer.

πŸ“ž Bookings: Carina – 082 928 7946
🌐 www.1000dae.co.za

Blommietjie Tyd by 1000 Dae Die blomme blom, die son sak oor die Weskus en die see nooi jou om net vir ’n rukkie stadige...
17/07/2026

Blommietjie Tyd by 1000 Dae
Die blomme blom, die son sak oor die Weskus en die see nooi jou om net vir ’n rukkie stadiger te leef. Kom ontsnap die alledaagse en geniet die rustigheid, vars seelug en kleurvolle blommetyd.

Jou volgende wegbreek wag by 1000 DaeπŸ–οΈπŸ›ŸπŸŒΌ

🌼 Weskus Blommetyd | 1 Augustus – middel Oktober 🌼Bly by 1000 Dae, net 10 km vanaf die Weskus Nasionale Park, en beleef ...
07/07/2026

🌼 Weskus Blommetyd | 1 Augustus – middel Oktober 🌼

Bly by 1000 Dae, net 10 km vanaf die Weskus Nasionale Park, en beleef die Weskus op sy kleurrykste.

Pak jou piekniekmandjie, gryp jou kamera en kom geniet die asemrowende veldblomme wat die landskap vir ’n kort tydjie in ’n bont blommekombers verander.

🏑 Bespreek een verdieping vir 1–8 gaste, of die hele huis vir tot 16 gaste.

🌸 Bespreek vroeg – blommetyd duur net ’n paar weke! 082 928 7946

01/07/2026

Baie dankie, Daniela Photography, vir jou ongelooflike talent en die mooiste foto’s van ons as familie, vriende en altyd van ons gaste🀍

By is elke saamwees besonders – of dit nou familie, vriende, verjaarsdae of enige spesiale geleentheid is. het die gawe om daardie kosbare oomblikke op ’n natuurlike en elegante manier vas te vang, terwyl jy almal so gemaklik laat voel.

As jy herinneringe wil skep wat vir altyd gekoester sal word, is 1000 Dae die perfekte bestemming en Daniela Louw die perfekte fotograaf om elke oomblik te verewig. Baie dankie Daniela dat jy deel is van ons verhaal. βœ¨πŸ“Έ

24/04/2026

Weskus op sy mooiste vandag voor β€˜n 1000 Dae πŸ™ŒπŸ»πŸ’™

β€œBy Langebaan, met die branders wat breek en ’n vuurtjie wat sag brand, kry jy jou Vitamien See Γ©n sielsrus by β€˜n 1000 D...
15/04/2026

β€œBy Langebaan, met die branders wat breek en ’n vuurtjie wat sag brand, kry jy jou Vitamien See Γ©n sielsrus by β€˜n 1000 Dae.” 🀍

Address

Casos Road 10
Langebaan
7357

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when 1000 Dae posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share