Lagoonside at 77

Lagoonside at 77 Lagoonside@77 is minder as 50 m van die see en het drie private selfsorg-eenhede wat ‘n kombinasie is van moderne gerief met n huisie-by-die-see gevoel.

Kapasiteit: 11 Lagoonside@77 het drie private selfsorg-eenhede:
Unit 1: slaapplek vir 2 R950 per nag
Unit 2: slaapplek vir 2
R1050 per nag (groter unit)
Unit 3: slaapplek vir 6 persone (Beach Cottage)R1400 vir 2 persone
vir
3, 4, 5, 6 persone is minder per persoon

Sunset .... altyd n pluspunt!!
16/02/2022

Sunset .... altyd n pluspunt!!

30/05/2020

Lockdown ooooo Lockdown - ek mis my gaste .... een van die dae..... een van die dae ❤️⛱❤️ 'sanitized and ready for action"

24/03/2020

Lagoonside at 77 sal nou eers gesluit wees tot 16 April ..... wees veilig tot o s mekaar weer sien vir n kuiertjie 👍🏖

Oulap se rooi maak mooi .... mal oor my rooi malvas !!!
22/08/2019

Oulap se rooi maak mooi .... mal oor my rooi malvas !!!

Wat n heerlikheid om vroegoggend langs die strand te stap!!!!!
25/02/2018

Wat n heerlikheid om vroegoggend langs die strand te stap!!!!!

Address

77 Main Street
Langebaan
7357

Telephone

0823802765

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lagoonside at 77 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lagoonside at 77:

Share

Category