Soutpansberg Info and Tourism cc

Soutpansberg Info and Tourism cc We aim to promote information about and tourism in the Soutpansberg area. 1.) To encourage publications about the area

To enhance information and tourism in the Soutpansberg area by means of coordinating a central database with reference to :
• A calendar for all events in the Soutpansberg area;
• Available resources in (e.g. books, historical papers, works of art, etc) in the area;
• Accommodation and places of interest.

2.)

28/04/2018

532 followers

09/12/2017

Ons wil graag almal uitnooi na Schoemansdal Geloftefees se 100ste bestaansjaar. Kom vier dit saam met ons vanaf Vrydag die 15de. 12:00 sal die eerste Boeresport- en ander speletjies begin. Die plaaslike Erfeniskomitee verkoop boereworsrolle en koeldranke. Ondersteun hulle asb!

25/08/2017

Onthou om ons plaaslike "Skattejag-projek" te ondersteun!

09/08/2017

Ons wag vir ons streek se mense om die stories van "Cinema Louis" oftewel Louis Trichardt se eie eertydse bioskoop met ons te deel. Deel asb met oud-skoolgroepe en inwoners / oud-inwoners van ons streek!

12/07/2017

Luister gerus na die Afrikaanse uur op Makhado FM 107.3 vandag net na 11:00. Ons gesels oor die Geskiedenis van die Geloftekerk asook die restorasieprojek wat tans onderneem word. Moenie hierdie uitsending ten opigte van ons eerste skat in die opwindende skattejagprojek misloop nie! (Uitsending ook aanlyn op Makhado FM se webwerf beskikbaar vir diegene buite die opvangsgebied).

20/06/2017

Skakel elke Woensdag net na 11:00 in op Makhado Fm op 107.3. Dit is 'n uur per week wat inwoners van die Soutpansberg-area nie moet misloop nie! Ons fokus op toerisme, geskiedenis en interessanthede oor ons mooi omgewing. Aktuele sake geniet ook aandag. More (21 Junie) is een van ons vorige omroepers, Dries Bester, in die ateljee met sy ryke kennis oor die area en sy inwoners. Moet dit nie misloop nie!

23/11/2016

Gedurende ons Afrikaanse Uur vandag op Makahdo FM, 107.3, het ons twee baie interessante ateljeegaste: Marietjie Putter is 'n museumkundige wat besoek aflê aan ons mooi omgewing en gaan ons een en ander vertel oor haar beroep. Bertus Osbloed van Niekerk is 'n wynmaker van Somerset-Wes in is hier om vanaand 'n wynproe-geleentheid aan te bied, net ná die Erfenisstigting se aanbieding. Bertus gaan gesels oor sy wynmakery asook sy verbintenis met die Albasini's. Moet dit nie misloop nie!

07/09/2016

WAS Nel is Pétria se gas in die ateljee vanoggend. Hy gaan ons vertel van die navorsing en skryfwerk waarmee hy besig is oor Tshilidzini Hospitaal. Dit beloof om baie insiggewend te wees. Moet dit nie misloop nie! Makhado FM: 107.3 tussen 11:00 en 12:00.

17/08/2016

Dit is weer Woensdag en soos gebruiklik saai ons uit tussen 11:00 en 12:00 op 107.3 FM. Net in Afrikaans! Pétria spreek 'n paar belangrike sake aan rondom rekordbestuur, bv. Wetgewing wat liassering beïnvloed. As u enigsins met rekords / liassering te doen het, skakel gerus in! Handige wenke word gegee

06/07/2016

Annelize Pauer is Petria se gas in die ateljee vanoggend, wanneer ons gesels oor haar digkuns-prestasies. Skakel oudergewoonte in op Makhado FM se Afrikaanse Uur tussen 11:00 en 12:00 op 107.3.

Address

174 President Steyn Street
Louis Trichardt
0920

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27155160657

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Soutpansberg Info and Tourism cc posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share