Footprints Hunting Safaris

Footprints Hunting Safaris Booking and accompaying hunting excursions in Limpopo, North-West, Eastern/Western Cape and Free State South Africa.

Bespreking en vergesel van jag ekskursies in Limpopo, Noordwes, Vrystaat, Kaap.

I haven’t made sausage for a while. My ultimate favourate, Rudy’s pepper spice. Works with anything..
01/08/2026

I haven’t made sausage for a while. My ultimate favourate, Rudy’s pepper spice. Works with anything..

Nou ja wat sal ek se. Ek boek toe nou 3 dae by die sogenaamde Ledbury Bush Camp naby Harties. Die booking is op hulle we...
19/07/2026

Nou ja wat sal ek se. Ek boek toe nou 3 dae by die sogenaamde Ledbury Bush Camp naby Harties. Die booking is op hulle web site gedoen. Mt die plek moet jy voor af alles betaal, grootste fout wat enige een kan maak. Ek kry n mail wat se book in is 11 uur. So ry ek toe om 11 uur in te boek soos per hulle mail. Na n Gesoek na die plek want daar is geen borde by hoofpad nie. Volgens mail Sal kode en road map gestuur word wat nooit gedoen is nie. By die her Angekom moet jy n nommer bel. Jy bel en bel en bel sonder antwoord. Ek ry toe verby na n naburige plaas huis en blaas ho**er. Eers ja dt toe word die nommer geantwoord. N ongeskikte vrou genaamd Maritsa antwoord. Sy se inboek is 2 uur en ek moet Maar padlangs ry na n plek langs die pad en wag. Nie kom in en sit iewers en wag dis ons fout nie, nee ry ma straat af. Ek vra toe vir refund want ek ht van ver gekom en gaan nie langs pad vir 3 ure wag nie. Sy weier en ek se toe ek sal maar n prokureer vra om haar te Nader. Klaarblytlik dreig ek haar ens. Die moral of the story is as jy geld wil verloor boek by Ledbury Bush Camp. Wie gaan nou na jy so n ondervinding nt op foon het, verder daar wil Kamp? So ja ek beveel die plek glad nie aan nie.

My liefste meisiekind se eerste bokkie, trots op haar…
19/07/2026

My liefste meisiekind se eerste bokkie, trots op haar…

Address

Lydenburg

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Footprints Hunting Safaris posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category