17/03/2021
Hier is ons 2021 Jagpryse!!
Die eerste 8 Jagte voor 12 Julie 2021 kan die volgende spesiale pryse geniet:
︻╦̵̵̿╤── Blue wildebeest R 35/Kg
︻╦̵̵̿╤── Gemsbuck R 40/Kg
︻╦̵̵̿╤── Giraffe R 4000
︻╦̵̵̿╤── Impala R 35/Kg
︻╦̵̵̿╤── Impala (f) R 950
︻╦̵̵̿╤── Kudu R 35/Kg
Gebruik die volgende skakel om te kyk of jou naweek beskikbaar is.
https://www.rietfontein.biz/calendar.php
Bespreek you Jag deur die form op die webwerf te voltooi.
https://www.rietfontein.biz/booking/
Die volledige prys lys is hier onder beskikbaar.
Lekker Jag!!!!