Dolphin View 102 - Margate Kzn

Dolphin View 102 - Margate Kzn Sea view self-catering apartment in Margate, KZN. Across the pier, Steps to the beach. Sleeps up to 6, Balcony braai. Ons is ook Afrikaans🇿🇦

31/05/2026
29/05/2026

You take longer to get ready at the coast.

The coffee gets cold.
The sliding door stays open.
And nobody is in a rush.

2 bedroom self-catering unit
Sleeps up to 6

Johan 082 854 4154

27/05/2026

Bly nog ‘n bietjie.

📍 Margate

25/05/2026

Dis amper altyd waarheen die strandpad lei 🌊

23/05/2026

Dis altyd die klein oomblikke wat by jou bly 🌊

Koel lug.
Golwe wat aanhou rol.
Daai vroeë oggend gevoel by die see.

Dis die tiepe dae wat mens later mis.

17/05/2026

Daai laaste aand by die see 🌊
Wanneer jy begin besef die vakansie is amper verby en jy nog net een keer die branders wil hoor.

Dit kom altyd hopeloos te vinnig.

Die pier is al wakker teen die tyd wat meeste mense opstaan. 🎣Oggende hier begin lank voor sonsopkoms.
14/05/2026

Die pier is al wakker teen die tyd wat meeste mense opstaan. 🎣

Oggende hier begin lank voor sonsopkoms.

11/05/2026

Soms kyk jy net

Address

10 Finnis Road
Margate
4275

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dolphin View 102 - Margate Kzn posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share