04/09/2026
🎣 VISVANG VRYDAG!
Vrydag 4 September bring Skipper Vic Warrington jou die jongste visvangverslag.
⚓ Waar byt hulle? Wat werk? En wat moet jy dié naweek weet voordat jy die lyn natmaak?
🕣 08:30
📻 Ontbyt Avontuur met Kaparius
PerronFM 95.1 – Ons speel wat ons wil.
Dassen Eiland Charters
app.perronfm.co.za