Falcodor Hunting Safaris

Falcodor Hunting Safaris E-mail: [email protected] Falcodor Hunting Safaris stands out as being one where great care and thought is put into every minute detail.

Falcodor Hunting Safaris is based just outside Middelburg, Mpumalanga, RSA. We conduct the majority of our adventures from Falcodor Game Ranch and Bird Rock. As we are not confined to those two locations, we conduct numerous adventures throughout South Africa and neighboring countries, making for a truly unique experience in each.

So vinnige wegbreek jag - well done manne dit was lekker om julle weer te sien 👍👍
26/05/2025

So vinnige wegbreek jag - well done manne dit was lekker om julle weer te sien 👍👍

So vinnige lekker outing saam awesome mense well done julle drie trots op julle 👍💪😘❤️
01/05/2025

So vinnige lekker outing saam awesome mense well done julle drie trots op julle 👍💪😘❤️

Na baie jare in die jagbedryf is dit tyd vir die ouman om uit te tree, en hiermee wil ek net baie dankie sê aan al my kl...
04/03/2025

Na baie jare in die jagbedryf is dit tyd vir die ouman om uit te tree, en hiermee wil ek net baie dankie sê aan al my kliente oor die jare. Ons het bitter baie lekker tye saam in die jagveld gehad met awesome herhinneringe wat ek vir altyd sal koester. Hopenlik gaan ek nou self kans kry om ‘n bokkie of twee op ‘n ander man se plaas te gaan kwes 😜 Sterkte vir die 2025 seisoen lekker jag en veilig wees - Falcodor Hunting Safaris !

Jakkals jagters sukses 😜😘❤️
03/11/2024

Jakkals jagters sukses 😜😘❤️

Thanks for the weekend Gordon, Mike and Tim well done Gordon great shots 👍👍
14/10/2024

Thanks for the weekend Gordon, Mike and Tim well done Gordon great shots 👍👍

10/10/2024
Consistancy pays off - Baie geluk met jou buffel Christo awesome skote op ‘n full charge well done ou maat 👍👍
06/10/2024

Consistancy pays off - Baie geluk met jou buffel Christo awesome skote op ‘n full charge well done ou maat 👍👍

Dankie vir ‘n awesome naweek Riaan, Neels, Hendrik en gesinne - Riaan baie geluk met jou buffelkoei na bitter baie kilom...
28/09/2024

Dankie vir ‘n awesome naweek Riaan, Neels, Hendrik en gesinne - Riaan baie geluk met jou buffelkoei na bitter baie kilometers groot skote manne well done 👍👍

Well done manne dankie vir ‘n lekker kuier naweek 👍👍
25/08/2024

Well done manne dankie vir ‘n lekker kuier naweek 👍👍

Thanks Jason, Coen and family for visiting us again well done 👍👍
06/05/2024

Thanks Jason, Coen and family for visiting us again well done 👍👍

Wynand, Josh, Kyle en Noah het vinnig kom kuier, baie geluk ouens julle mag maar well done 👍👍
27/04/2024

Wynand, Josh, Kyle en Noah het vinnig kom kuier, baie geluk ouens julle mag maar well done 👍👍

20/04/2024

Address

Buffelskloof 342 JS
Middelburg
1050

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Falcodor Hunting Safaris posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Falcodor Hunting Safaris:

Share