31/10/2025
❗️VAKANSIE WOONSTEL TE KOOP : MOSSELBAAI❗️
2 Slaapkamers/1 Badkamer/1 Toesluit motorhuis
Uiters netjiese lock up & go, loopafstand vanaf Diazstrand met sy restaurante, hotelle en kroeë. Alle meubels en toebehore is ingesluit - gereed vir jou vakansie!
Die woonstel is sentraal geleë in ń goed onderhoude, veilige kompleks met swembad as bonus. ń Goeie belegging in die gewilde, groeiende Mosselbaai!
Prys: R1 990 000
Kontak eienaar: + 27 72 306 7514