Danabaai Lekke By Die See

Danabaai  Lekke By Die See Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Danabaai Lekke By Die See, Vacation Home Rental, 21 E Macra Street, Mossel Bay.

Vakansie Verblyf Beskikbaar in Danabaai
- 3 Slaapkamer Huis
- 2 slaapkamer , Double Size Beds
- 1 slaapkamer, Queen Size Bed
Wifi Beskikbaar
Alle Eetgereie Beskikbaar
Braai Area Beskikbaar (teen Bespreeking, Geen ekstra Koste )

13/02/2025
Voorspoed vir die nuwe jaar en dankie aan elk een se navraag en bevestiging by ons, ons waardeer julle ongelooflik baie....
31/12/2024

Voorspoed vir die nuwe jaar en dankie aan elk een se navraag en bevestiging by ons, ons waardeer julle ongelooflik baie. Aan God al die lof en eer want Hy bly altyd getrou.

Geseende Christus Fees.
24/12/2024

Geseende Christus Fees.

Lekke vrugte koeke te koop. Dit kom al die pad vanaf Pretoria en sal die 15de Des hier wees. Laat weet asb.
25/11/2024

Lekke vrugte koeke te koop. Dit kom al die pad vanaf Pretoria en sal die 15de Des hier wees. Laat weet asb.

24/11/2024

DIE IS GELEEN VAN N MOSSELBAAI BLAD AF EN EK STEM SAAM ASB HELP DIE KELNERS.

MY BLOED KOOK BEHOORLIK!

Ek sluit aan by Wilma Nel se storie vroeër die week!

Ons Local inwoners moet help! Soos enige ander mens is ons kelners in enige restaurante nes ons wat inkomstes moet verdien!

Ons het middagete gaan eet by een van die bekendste Seekos restaurante in Mosselbaai!
Die kos is altyd heerlik tot ek ook gehoor het dat die kelners heel in hul dinges ingedoen word.

As jy met jou kaart betaal en jou fooi van 10% vir die kelner bysit vat die eienaars aan die einde van die maand n volle 20% van hul fooie!!!!!

Verbeel jou en wie d**k hulle is hulle? Ek vra vir elke inwoner om die woord te versprei om eerder met kontant te betaal of die kelner te tip met kontant as jy wel met jou kaart betaal.
Nog n ding! Daardie mense hardloop daar rond vir ons gerief en is almal baie vriendelik.
Die meisie wat ons bedien het sê ook dat daar dae is dat op n dag net kaarttransaksies gedoen word en dan gaan hulle huistoe sonder kontant om dalk vir n taxi te betaal, die is nie hoe dinge gedoen word nie. Ek het ook verstaan voor al die nuwe reëlings inplek gesit is het die kelners wel n Salaris van +- R10 000 gekry, nou kry hulle minder as die helfte daarvan uit. KYK! As iemand dit aan my moes doen sou hulle geweet het van my!

Daar is meer as 10 restaurante/eetplekke vanaf Hartenbos tot in Mosselbaai wat dit aan hul kelners doen.

Ek sal uit my pad gaan om hierdie te post op elke groep wat leef en beef op FB! En sodan dit te post terwyl ons vakansiegangers hier is met vakansie.

Ons kan hierdie mense net help as ons locals die woord versprei en die van ons wat wel 1 keer in n maand iewers kan gaan eet om ons kelners die fooi in hul hande te gee en die restaurante so te boikot.

Hierdie hele ding maak dat Mosselbaai/Hartenbos nie meer soos in die ou dae was nie. Ek d**k dis ongeskik en selfsugtig van iemand om dit aan jou getroue werkers te doen. Dan word daar nog geld afgetrek vir breekskade ook!! Waar gaan dit eindig?

Share asseblief die witwaks uit die boodskap en daar is baie mense van die binneland wat wel op die groepe is! Hulle sal dit wel raak sien. Ek het nie woorde vir sulke selfsugtigheid nie.

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard!Andries Enslin, Delmarie George
25/10/2024

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard!

Andries Enslin, Delmarie George

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard!Cornelia Janse van Rensburg, Lee-Ann Lu Kiewiet
24/09/2024

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard!

Cornelia Janse van Rensburg, Lee-Ann Lu Kiewiet

19/09/2024

We're grateful for the uplifting reviews from our amazing holidaymakers

Address

21 E Macra Street
Mossel Bay
6506

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Danabaai Lekke By Die See posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Danabaai Lekke By Die See:

Share