Marius du Plooy Tours

Marius du Plooy Tours Kom toer saam met ons: Viëtnam, Brasilië, Italië, Kroasië, Slowenië, Turkye, Marokko, Portugal,
of ander lekkertes in Europa.

09/07/2026

Ervaar 'n eksotiese avontuur in Viëtnam! 'n Land met asemrowende natuurskoon, ‘n skatryk geskiedenis en hartlike, gasvrye mense. Besoek https://www.mariusduplooy.com/viëtnam-2027 vir meer inligting en besprekings vir albei Viëtnam toere in Maart en Mei 2027.

Luister Saterdag om 10.30 na RSG wanneer ons gesels oor Marius du Plooy Toere se 2027 verrassende buitelandse toere. OF ...
11/06/2026

Luister Saterdag om 10.30 na RSG wanneer ons gesels oor Marius du Plooy Toere se 2027 verrassende buitelandse toere. OF gaan spring sommer nou op die webtuiste en kry die inligting eerste:

mariusduplooy.com - Toere en avonture Waar Drome Waar Word

10/02/2026

Daar is nog plek op ons Marokko toer in September. Marokko - met sy eksotiese vermenging van kulture, kleure en geure. Van lewendige stede soos Casablanca en Marrakech tot die stilte van die Sahara woestyn se rooi duine, die karaktervolle Fes en die bekende blou stad - Chefchouen. En ingesluit is ‘n kameelrit die Sahara binne tot by ’n luukse woestynkamp. Besoek ons webblad vir meer inligting, foto's en besprekings: https://www.mariusduplooy.com/marokko-september-2026

Hallodaar,Ek is Saterdag om 10.30 weer op RSG oor 2026 se toere.Drie toere is reeds vol en vier ander is 80% vol. Kyk ge...
18/09/2025

Hallodaar,
Ek is Saterdag om 10.30 weer op RSG oor 2026 se toere.
Drie toere is reeds vol en vier ander is 80% vol. Kyk gerus op die webtuiste mariusduplooy.com

Ek vertel Saterdag ook van drie kanse om meer as R10 000 afslag te kry op van die toere.

Mooiloop en bel gerus as jy enige navrae het – 083 787 1234.
Marius

mariusduplooy.com - Toere en avonture Waar Drome Waar Word

Ervaar Turkye vanaf 27 Maart tot 7 April 2026 - met GEEN visumkoste van toepassing nie! ‘n Paradys vir koop met die oog ...
09/09/2025

Ervaar Turkye vanaf 27 Maart tot 7 April 2026 - met GEEN visumkoste van toepassing nie! ‘n Paradys vir koop met die oog of met die beursie! Beleef die markte in Istanbul, 'n bootreis op die Bosphorus en die ryk geskiedenis van Efese. Besoek die kalsiumpoele van Pamukkale en bewonder Turkye vanuit 'n lugballon tydens sonsopkoms as jy wil!
Besoek ons webblad vir meer inligting en besprekings en kom toer saam: mariusduplooy.com/turkye-maart-2026

Verken Oostenryk, Slowakye en Hongarye op die asemrowende Donaurivier - op 'n spog rivierboot met jou eie ruim kajuit - ...
18/06/2025

Verken Oostenryk, Slowakye en Hongarye op die asemrowende Donaurivier - op 'n spog rivierboot met jou eie ruim kajuit - en sluit af met 2 nagte in Praag, vanaf 7 tot 19 April 2026. Bewonder die skoonheid van die natuur en verken betowenrende stede en omgewings in jou eie tyd terwyl ons daagliks vasmeer. Vlugte, vervoer, verblyf, etes en meer word ingesluit, so besoek ons webblad vir 'n volledige toerprogram en besprekings: www.mariusduplooy.com/donauvaart-april-2026

Twee van ons gewildste toere in Maart & April 2026 is nou oop vir besprekings! Verken die asemrowende sjarme, skoonheid ...
06/06/2025

Twee van ons gewildste toere in Maart & April 2026 is nou oop vir besprekings! Verken die asemrowende sjarme, skoonheid en lewendige stede van Portugal met 'n boot op die Dourorivier, of ervaar die unieke kultuur, musiek en kosse van Marokko onder die sterre van die Sahara Woestyn. Alle vlugte, verblyf, ontbyt en meer word ingesluit in jou toer, so besoek www.mariusduplooy.com vir meer inligting en besprekings.

Luister môreoggend om 10.30 op RSG na ‘n paar verrassende 2026 toere van Marius du Plooy Tours….VIËTNAM, BRASILIË, PORTU...
16/05/2025

Luister môreoggend om 10.30 op RSG na ‘n paar verrassende 2026 toere van Marius du Plooy Tours….VIËTNAM, BRASILIË, PORTUGAL, ‘N PAAR LUUKSE RIVIERVAARTE en nog meer… of loer intussen self op

mariusduplooy.com - Toere en avonture Waar Drome Waar Word

‘n Besoek aan die oorblyfsels van die sewe gemeentes in moderne Turkye word baie meer as lewenslange herinneringe. Ons t...
10/03/2025

‘n Besoek aan die oorblyfsels van die sewe gemeentes in moderne Turkye word baie meer as lewenslange herinneringe. Ons toer is ‘n geloofsreis in die voetspore van Paulus en die eerste Christene, sowel as ‘n besoek aan Istanbul, Kappadosië se wonderwêreld, waar die Christene in ondergrondse stede vir die Romeinse soldate weggekruip het - en soveel meer! Besoek ons webblad vir navrae en besprekings: https://www.mariusduplooy.com/bybelse-toer-2025

Address

Bonfoislot 4, Zevendal
Muizenberg
7580

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Marius du Plooy Tours posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Marius du Plooy Tours:

Shortcuts

Share