27/10/2026
🌧️🐑 Die Karoo leef!! Die veld herleef.
Goeie reën, gesonde Merino’s en die belofte van pragtige wol!! Hier in die Karoo besef ons opnuut hoe geseënd ons is!!
Dankbaar vir die reën, en die voorreg om Karoo boere te wees. 🙏❤️