13/12/2020
Ek wens ek kon dié tuin Sien. Ek kyk deur my gaste se oë en die Karoo blom mooi.
Klein Geluk is a beautiful, private, historic self-catering house with 2 bedrooms and one bathroom on the quiet side of Nieu-Bethesda. NB. Please WhatsApp.
Pienaar Street
Nieu-Bethesda
6286
Be the first to know and let us send you an email when Nieu Bethesda Klein Geluk Private House posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Send a message to Nieu Bethesda Klein Geluk Private House:
Klein Geluk se oorspronklike huis is 143 jaar oud. Die skrywer Niël Stemmet verhuur die besondere huis in Nieu Bethesda. Die huis is geleë in ‘n pragtige tuin waar die rose, stokrose, bloureen, agapanthus se blom jou altyd sal bybly. Daar is ‘n swemdam vir die somer en ‘n boma waar jy lekker kan kuier en braai. Die huis het 2 slaapkamers en een badkamer met ‘n bad. Die meubels, boekery en kuns is besonders. Bespreek Klein Geluk vir ‘n onvergeetlike paar aande in die sprokiesdorp. Baie goeie sekuriteit en WIFI.
Tarief vir 2 persone R1790 per nag, Derde persoon in eie kamer R500 per nag. 10% korting vir direkte besprekings. Epos [email protected] 082 373 3837