23/09/2026
KAAPSE Aflewering by Duynefontein OK Minimark in Melkbosstrand en Ridgeworth OK Minimark in Durbanville.
Ons is ook beskikbaar vir enige kliënte wat belangstel in Langebaan bestelling kan afgehaal word by seeskulpie Kleuterskool.
Ons is ook beskikbaar vir kliënte in Yzerfontein by drywer in parkeer area oorkant Spar.
Vir die wat in Vredenburg en Velddrif woon ons lewer Woensdae in julle omgewing ook af so bestellings is welkom.
Vir die kliënte wat aflewering soek in Citrusdal, Clanwilliam, Lambertsbaai en omliggende dorpe aflewering is ook beskikbaar.
Wownsdag 30 September 2026.
Vir bestellings kontak Theunis Kotze 0844504873 /0272181007 of bestel aanlyn by www.nieuwoudtvilleslaghuis.com