DoringKroon Oornag Verblyf

DoringKroon Oornag Verblyf Selfsorg Verblyf in Olifantshoek, N Kaap op N14 na Namibia, Kgalagadi, Weskus, Richtersveld & Namaqua

Geleë in Olifantshoek, Noord Kaap.Kontak Antoneth 083 793 1692 vir Navrae en Besprekings
23/05/2026

Geleë in Olifantshoek, Noord Kaap.
Kontak Antoneth 083 793 1692 vir Navrae en Besprekings

Ons vakansie was heeeeerlik 😍
12/03/2026

Ons vakansie was heeeeerlik 😍

Jammer dat ek so stil was, ons was met verlof - heerlik gerus, opwindende dinge gedoen, nuwe en mooi plekke besoek, ag d...
12/03/2026

Jammer dat ek so stil was, ons was met verlof - heerlik gerus, opwindende dinge gedoen, nuwe en mooi plekke besoek, ag dit was net heerlik!!

Gelukkig was DoringKroon Selfsorg besig in daardie tyd en ek sê dankie vir my moeder en broer'le wat die gaste versorg het en ook aan Livi, wat die eenheid skitterskoon gehou het, ek waardeer julle baie 🤍

Ons waardeer dit opreg baie as gaste 'n review in ons boek laat, ongelukkig is dit bitter min gaste wat wel in boek skryf, meeste stuur voicenote en nou-en-dan kry ek 'n getikte WA boodskap. Dankie elkgeval.

Dankie vir elke gas wat DoringKroon ondersteun het 🤍

Die vorige ChatGPT craze het ek geskip maar gister besluit om nou ook maar op die "band wagon" te spring 🤭🤣😜DoringKroon ...
05/02/2026

Die vorige ChatGPT craze het ek geskip maar gister besluit om nou ook maar op die "band wagon" te spring 🤭🤣😜

DoringKroon Oornag Verblyf

DoringKroon is die perfekte oornag stop oppad na Namaqualand, Namibia, Kgalagadi, Richtersveld, Weskus geleë op N14 Hoof...
08/01/2026

DoringKroon is die perfekte oornag stop oppad na Namaqualand, Namibia, Kgalagadi, Richtersveld, Weskus geleë op N14 Hoofroete 🌸🌾🪻🏵️🌼

Ten volle toegeruste selfsorg woonstel vir 4 gaste. Ruim kombuis, sitkamer met TV en wi-fi, tafel met 4 stoele in eethoek, 2 slaapkamers (1x Dubbelbed & 1x twee Enkelbeddens), badkamer met stort (handdoeke word voorsien).

Die erfie is privaat en veilig omhein, veilige onderdak parkering en unieke buite braai area.

Ons verskaf braaihout vir 1e aand asook verwelkomings drankie ✨

Binne stap afstand van restaurante 🍽️

Kontak Antoneth 083 793 1692 vir besprekings 📱

Mag 2026 'n jaar vol verwondering, verandering en verbetering wees 🙌🏻
05/01/2026

Mag 2026 'n jaar vol verwondering, verandering en verbetering wees 🙌🏻

DoringKroon sê dankie aan ons Desember gaste met klein pakkies tuisgebakte koekies 🫶🏻🍪
17/12/2025

DoringKroon sê dankie aan ons Desember gaste met klein pakkies tuisgebakte koekies 🫶🏻🍪

Ons het al 'n paar gaste gehad wat van kaartfasiliteit wou gebruik maak en ons het geluister 💥💫Vinnig, maklik, gerieflik...
18/11/2025

Ons het al 'n paar gaste gehad wat van kaartfasiliteit wou gebruik maak en ons het geluister 💥💫

Vinnig, maklik, gerieflik 🪄

Met dankbaarheid teenoor ons gaste wat ons ondersteun het vanaf opening Junie 2024 en al ons familie en vriende se geree...
17/11/2025

Met dankbaarheid teenoor ons gaste wat ons ondersteun het vanaf opening Junie 2024 en al ons familie en vriende se gereelde "likes" en "shares" het ek besluit om ons dankbaarheid te bewys deur 10% afslag op alle nuwe Desember besprekings te gee 🪄✨

Ons neem besprekings tot 21 Desember 💥💫

BAIE DANKIE ❤️

17/11/2025

👉 Soek jy iets in Olifantshoek?
Van gastehuise tot supermarkte – jy vind dit alles hier!

✅ Ondersteun plaaslik
✅ Alles op een webwerf
✅ Maak jou dorp sterker

Wanneer jy plaaslik koop, bou jy aan jou dorp!

Almal se besigheid, groot of klein – nou maklik beskikbaar in een plek.

🔗 Ontdek Olifantshoek hier: www.olifantshoek-nc.co.za

-nc.co.za


LJ's Fast Food & Grill Olifantshoek Langberg Apteek / Pharmacy Olifantshoek Family Care Clinic OK Olifantshoek Kalahari Hotel Olifantshoek Printrix Magda Oosthuizen Potgieter GrysMuis Geluksdam Guest House: Olifantshoek NC Biltong A Lot Olifantshoek Ditlou Diesel Depot Olifantshoek De-Anker Verblyf DoringKroon Oornag Verblyf Shop-a-lot Olifantshoek Langberg Abattoir Olifantshoek Olifantshoek Toets Stasie / Test Station KALAHARI WATERGAT LODGE

Address

14 Dalgetty Straat
Olifantshoek
8450

Opening Hours

Monday 08:00 - 21:00
Tuesday 08:00 - 21:00
Wednesday 08:00 - 21:00
Thursday 08:00 - 21:00
Friday 08:00 - 21:00
Saturday 08:00 - 21:00
Sunday 09:00 - 20:00

Telephone

+27837931692

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DoringKroon Oornag Verblyf posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to DoringKroon Oornag Verblyf:

Share