Die Huis by die Rivier

Die Huis by die Rivier Vakansie verblyf by Orkney Vaal, in Orkney Noord Wes

Dag of nag daar word lekker gevang by Die Huis by die Rivier.Hier is n paar grootes uitgehaal deur n paar van ons gaste....
09/02/2025

Dag of nag daar word lekker gevang by Die Huis by die Rivier.

Hier is n paar grootes uitgehaal deur n paar van ons gaste.

Groot visvang pret vir die jong klomp en ook die meer ervare hengelaars.

Bespreek jou naweek wegbreek of vakansie vandag nog.

Nadine Van Staden

Opsoek na Vakansie verblyf of n plekkie vir n naweek wegbreek?Kyk gerus na Die Huis by die Rivier3 Slaapkamer huis op di...
08/02/2025

Opsoek na Vakansie verblyf of n plekkie vir n naweek wegbreek?
Kyk gerus na Die Huis by die Rivier
3 Slaapkamer huis op die oewer van die Orkney Vaal Rivier.

* Vol uitgerigte Selfsorg huis
* Slaap 10 mense ( 6 volwassenes en 4 Kinders)

Kamer 1
* Queens size bed
* Enkel Bed
* Sleeper Couch

Kamer 2
* Double Bed

Kamer 3
* 2 x double Bunks

Een badkamer toegerus met stort en bad, toilet is appart van die badkamer. Oop plan kombuis, sit en eetkamer. Lekker kuier stoep wat toegemaak is, met ingeboude braai.
Wi-fi, geen DSTV - maar daar is Netflix, Showmax en Disney Plus beskikbaar.

Elke vertrek is toegerus met aircon unit.

Toegang tot privaat oewer area, met 3 visvang 'stands' sowel as n 'stand' op n 'floating' platform. Area is goed belig wat dit perfek maak om in die aand te hengel.

Daar is ook n privaat jetty waarby jy jou boot of jetski kan vas anker. Watersport word toegelaat by die rivier.

Daar is ook n "splash pool" vir afkoel en ontspan.

R2000 per nag

Kontak Nadine Van Staden op 082 652 8263 vir navraag of om jou bespreeking te maak.

Welkom by ons blad.Skakel ons om jou wegbreek naweek of vakansie verblyf te bespreek.
08/02/2025

Welkom by ons blad.

Skakel ons om jou wegbreek naweek of vakansie verblyf te bespreek.

Address

Orkney Vaal
Orkney

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Huis by die Rivier posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Huis by die Rivier:

Share