Hazenjacht Karoo Lifestyle

Hazenjacht Karoo Lifestyle Situated between 10 and 25km outside Oudtshoorn, the ostrich capital of the world, is Hazenjacht Kar

After many months of patiently waiting, we are glad to invite you to our BEAUTIFUL piece of paradise in the KAROO.  We a...
04/08/2020

After many months of patiently waiting, we are glad to invite you to our BEAUTIFUL piece of paradise in the KAROO. We are happy to announce that we are OPEN FOR BUSINESS and waiting on your call!!! We can assure you of a safe and healthy environment.

27/07/2020

POS BESKIKBAAR: Skoonmaak Personeel - Akkommodasie
Ons soek na jong, hardwerkende dames met ondervinding in die gasvryheidsbedryf of soorgelyke ondervinding.
Persone met die nodige kennis en ondervinding sal voorkeur kry. Epos asb CV's met kontakbare verwysings na [email protected] of gee per hand af by Hazenjacht Winkel.
Vir enige verdere navrae kontak Sheene Kemp by 082 757 2134
Sluitings datum: Vrydag 31 Julie 2020

HAZENJACHT KAROO LIFESTYLE.OOM MANUS SE HUIS IS NOU BESKIKBAAR TEEN N SPESIALE TARIEF!!!R1800 per nag.Ten vole toegerus ...
11/11/2019

HAZENJACHT KAROO LIFESTYLE.
OOM MANUS SE HUIS IS NOU BESKIKBAAR TEEN N SPESIALE TARIEF!!!
R1800 per nag.
Ten vole toegerus vir 8 mense.
Kontak Chrismari Terblanche by 072 666 5508 vir enige verdere navrae.
Geldig tot 15 Desember 2019. T&C Apply

26/11/2018
Spitzkop is een van 3 selfsorg eenhede op Hazenjacht, 19 km vanaf Oudtshoorn.Dit is 'n 2 slaapkamer huis met 2 badkamers...
31/10/2018

Spitzkop is een van 3 selfsorg eenhede op Hazenjacht, 19 km vanaf Oudtshoorn.
Dit is 'n 2 slaapkamer huis met 2 badkamers en 'n oopplan leef area & kombuis, wat 4 persone kan akkommodeer.
Bring jou fiets en ry een van die vele roetes wat beskikbaar is in die area, of kom sit net rustig op die stoep en geniet die natuurskoon rondom jou.
Tariewe is R 450 pppn.
Kontak ons gerus vir enige navrae.
0726665508 / [email protected]

Die Melkstal is 'n 3 slaapkamer selfsorg huis.Geleë ongeveer 10 km buite Oudtshoorn, wat 6 mense kan akkommodeer.Oopplan...
31/10/2018

Die Melkstal is 'n 3 slaapkamer selfsorg huis.
Geleë ongeveer 10 km buite Oudtshoorn, wat 6 mense kan akkommodeer.
Oopplan leef area met toegeruste kombuis, DSTV, kaggel en 'n lekker groot buite braai waar jy kan terug sit en ontspan terwyl die son agter die berge insak.
Tariewe is R 450 pppn.
Kontak ons gerus vir enige navrae:
0726665508 / [email protected]

Migeal se Huis is 'n 2 slaapkamer selfsorg huis waar 4 persone kan slaap.  Dit is geleë 12km buite Oudtshoorn.  Voorwaar...
31/10/2018

Migeal se Huis is 'n 2 slaapkamer selfsorg huis waar 4 persone kan slaap. Dit is geleë 12km buite Oudtshoorn. Voorwaar 'n juweel in die Klein Karoo.
Wonderlike uitsigte van die Swart & Outeniqua bergreekse.
Tariewe is R 450 pppn.
Kontak ons gerus vir enige verdere navrae.
0726665508 / [email protected].

Address

Oudtshoorn
6625

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hazenjacht Karoo Lifestyle posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hazenjacht Karoo Lifestyle:

Share

Category