Meetsnoere Oesterbaai

Meetsnoere Oesterbaai Meetsnoere is in die stil dorpie, Oesterbaai, op die Oos-Kaap se kus en skuil tussen groot wildevyebome en die oseaan.

Dié ruim vakansiehuis bied gehalteverblyf aan almal wat op soek is na gerieflike blyplek met 'n mooi see-uitsig.

Mooiste eetkamer in die wêreld🙏
16/01/2025

Mooiste eetkamer in die wêreld🙏

Pragtige Seenbra gevang van die strand af vandag!
23/01/2024

Pragtige Seenbra gevang van die strand af vandag!

As ek in eerbied wonder, en al U werke elke dag aanskou......Hoe groot is U🙏
20/01/2024

As ek in eerbied wonder, en al U werke elke dag aanskou......Hoe groot is U🙏

Heerlike weer hier vandag!
02/01/2024

Heerlike weer hier vandag!

10/12/2023
Meetsnoere Oesterbaai rus vir die siel💙
10/12/2023

Meetsnoere Oesterbaai rus vir die siel💙

15/04/2023

As julle nie meer by die see wil wees nie kom kuier by ons op die plaas Mount Africa Gaste Plaas . Kyk gerus na die film om die natuurskoon van die plaas te sien.

Nog 'n onvergeetlike oomblik by Meetsnoere Oesterbaai 🤗
27/01/2023

Nog 'n onvergeetlike oomblik by Meetsnoere Oesterbaai 🤗

Meetsnoere Oesterbaai elke dag uniek!
27/01/2023

Meetsnoere Oesterbaai elke dag uniek!

 stilte voor die storm. Wat 'n ongelooflike skouspel van wolke! Ons Skepper se grootheid is ver bo ons menslike verstand...
24/01/2023

stilte voor die storm. Wat 'n ongelooflike skouspel van wolke! Ons Skepper se grootheid is ver bo ons menslike verstand🙏

Meetsnoere Oesterbaai kalmte van genade🙏
24/01/2023

Meetsnoere Oesterbaai kalmte van genade🙏

Meetsnoere Oesterbaai stilte voor die storm. Wat 'n ongelooflike skouspel van wolke! Ons Skepper se grootheid is ver bo ...
24/01/2023

Meetsnoere Oesterbaai stilte voor die storm. Wat 'n ongelooflike skouspel van wolke! Ons Skepper se grootheid is ver bo ons menslike verstand🙏

Address

Mosselstraat 13
Oyster Bay
6331

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Meetsnoere Oesterbaai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Meetsnoere Oesterbaai:

Share