Ten on Tornyn

Ten on Tornyn Beach house for rent
-amazing
-sleeps 8 people
-fully furnished

or
luxury apartments
- 2x2 sleeper

Beach house to rent
-8sleeper
-fully furnished
-dstv included
-great sea view
-R4500 per day
-very close to the beach

or

apartments for rent
-2 x 2 sleeper
-1 x3 sleeper
-fully furnished
-dstv
-great sea views
-very close to the beach

Uitsig by Ten On Tornyn vannaand
18/01/2024

Uitsig by Ten On Tornyn vannaand

08/05/2023

Vanoggend by Ten On Tornyn

06/02/2023
18/11/2022
Uitsig vanaf Ten en Tornyn vanoggend.
15/08/2022

Uitsig vanaf Ten en Tornyn vanoggend.

Moeg vir die stad?Kom vind rus vir jou siel by Ten on Tornyn te Oesterbaai!*3 Slaapkamer woning met 4 badkamers*Slaap 8*...
19/07/2022

Moeg vir die stad?
Kom vind rus vir jou siel by Ten on Tornyn te Oesterbaai!
*3 Slaapkamer woning met 4 badkamers
*Slaap 8
*Ruim oopplan woonvertrek met binne braai, gasbraaier, asook stoepkamer met binne braai.
*Elke kamer het sy eie badkamer.
*Goed toegeruste kombuis met alles wat jy kan benodig, asook 'n airfryer
*Ongelooflike mooi see, sand en duin uitsig, asook pragtige sonsondergange.
*Kom geniet ook al die pragtige voels wat in die tuin baljaar.
*Eiendom het n binnehof asook grasperk waar kinders kan speel.
*Geen krag onderbrekings eiendom het sonpanele.

Ten on Tornyn het ook 3 addisionele aparte eenhede wat bespreek kan word.
Indien die hoof huis en die 3 aparte woonstelle saam bespreek word, kan daar 15 persone slaap.

Skakel gerus 0825681759 vir besprekings en verdere informasie.*

By Ten On Tornyn vergeet ons van die stadslewe met sy liggies, kom geniet die pragtige uitsig met sonsondergang en sterr...
10/02/2022

By Ten On Tornyn vergeet ons van die stadslewe met sy liggies, kom geniet die pragtige uitsig met sonsondergang en sterrelewe

Address

10 Tornyn Street
Oyster Bay

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ten on Tornyn posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ten on Tornyn:

Share