Leap of Faith Shuttle and Adventure tours Service

Leap of Faith Shuttle and Adventure tours Service Shuttle and Adventure tours.

Blessings for 2023
01/01/2023

Blessings for 2023

25/12/2022

Aan al ons vriende en Klieënte wat ons hierdie jaar ondersteun het, baie dankie, mag julle n baie Geseënde Kersdag geniet en Alles wat mooi is Vir die nuwe jaar.

To all our friends and Clients who supported us throughout the year, thank you and may you all have a Blessed Christmas day and all the best for the new year to come.

10/10/2022
04/09/2022

Thanks to all our customers and friends for making this another Blessed week for us, May everyone have a Wonderfull week, be safe and stay Blessed. Leap of Faith Greatings.

Dankie aan al ons kliente en vriende vir nog n geseende week wat ons gehad het. Mag julle almal n wonderlike week hê wat voor lê. Wees veilig en bly Geseënd. Leap of Faith Groete.

Willem en Susan Pelser.

10/07/2022

Baie dankie aan al ons familie en vriende vir julle gebede en ondersteuning , vir nog n week van sukses wat ons mense met ons diens kon gehelp het om veilig by hulle besteming te kon uit kom. Geseënde dag verder en alles wat mooi is vir die nuwe week wat voor ons almal lê.

19/06/2022

Gelukkig Vadersdag aan al ons Familie en Vriende , mag julle n Geseende dag vol vreugde en voorspoed geniet. En onthou elke dag is Moeders en Vadersdag nie net 1 dag in n jaar nie.

Happy Father's Day to all our Family and Friends, may you enjoy a Blessed day full of joy and prosperity. And remember every day is Mother's and Father's Day not just 1 day in a year.

16/06/2022

Spreuke 22:1
N Goeie naam is meer werd as groot rykdom, die goeie gesindheid van ander meer as silver en goud......Geseëmde dag vir julle almal.

Address

Paarl
8001

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Leap of Faith Shuttle and Adventure tours Service posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Leap of Faith Shuttle and Adventure tours Service:

Share

Category