Dimalachite game drives

Dimalachite game drives Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Dimalachite game drives, Tour guide, Dimalachite, Parys.

Baie dankie vir julle besoek en hierdie pragtige video.Kan sien julle het sommer lekker ontspan, gekamp en gehengel. Maa...
13/10/2022

Baie dankie vir julle besoek en hierdie pragtige video.
Kan sien julle het sommer lekker ontspan, gekamp en gehengel. Maak gerus weer so!
Die span!
Dimalachite River Lodge

Went camping for the first time with our Suzuki Jimny GLX and used a Boatman Actor bait boat for the first time!

07/09/2022
07/07/2022

Dimalachite River Lodge got its name from this lovely bird
MALACHITE KING FISHER

Besoek gerus Dimalachite River Lodge.9km vanaf Parys - teen die Vaalrivier.β€’ Akkommodasie - selfsorg.β€’ Kampering op rivi...
07/06/2022

Besoek gerus Dimalachite River Lodge.
9km vanaf Parys - teen die Vaalrivier.
β€’ Akkommodasie - selfsorg.
β€’ Kampering op rivier oewer
β€’ Spesiale midweek tariewe
β€’ Spesiale prys op NIE hengel kampeerplekke.
β€’ Familie vriendelik
β€’ Veilig
β€’ White water rafting
β€’ Puik hengel water
β€’ Hengel uitstappies
β€’ Wild besigtiging
β€’ Speelpark
β€’ Put- Put
β€’ Springmatte ens.10km vanaf Parys teen Vaalrivier
β€’ Fb: dimalachite hengel /fishing
β€’ Vir persone wat die natuur en absolute stilte wil geniet beveel ons midweek besoek aan.
β€’ Baie spesiale midweek tariewe.
Kontak ons gerus:
Tel: 056 818 1860 / 1/ 2
Facebook: https://www.facebook.com/dimalachite.riverlodge
Webblad: www.dimalachite.co.za

Lekker om te sien die vis byt weer
02/05/2022

Lekker om te sien die vis byt weer

Address

Dimalachite
Parys
9585

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dimalachite game drives posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Dimalachite game drives:

Share

Category