Pearly Breeze

Pearly Breeze Pearly Breeze is ‘n 2 slaapkamer, 2 badkamer selfsorg huis geskik vir 4-6 mense. Daar is ook 'n "sleeper couch" in die leef area wat geskik is vir kinders.

Pearly Breeze is 'n selfsorg eenheid gelee in die pragtige Pearly Beach Strand Oord wat beskik oor 'n privaat inging tot die strand. Die huis het twee slaap kamers en twee badkamers waarvan die een 'n en-suite is. Die eenheid is ten volle toe gerus met Openview TV, stoof, yskas, mikrogolfoond, eet gerei, ketel, toaster en natuurlik 'n gerieflike groot binne braai. NB: Bring asb u eie Handdoekke saam.

03/11/2025

Visvang by Pearly Beach – Die Mossies se LiedIn hierdie oorspronklike Afrikaanse lied vertel ek die storie van ons mense by Pearly Beach — waar die son oor d...

Vakansie en naweek akkommodasie beskikbaar in Pearly Beach Vakansie Oord. Kontak ons gerus vir enige navrae;Whatsapp: 06...
17/09/2023

Vakansie en naweek akkommodasie beskikbaar in Pearly Beach Vakansie Oord.

Kontak ons gerus vir enige navrae;
Whatsapp: 0664783293
E-Pos: [email protected]

26/04/2023
26/04/2023
20/04/2023
20/04/2023

Sarah's got your back!
Our latest FB review, thank you Carin:
Well organised, fantastic guidance for every skill level. The owner puts herself in harms way to protect her students, guests and other riders. Unforgettable experience 🤩❤️

Make your top bucket list dream come true...
Horseback adventures on the Cape Whale Coast
https://pbhorsetrails.co.za/

Vakansie en naweek akkommodasie beskikbaar in Pearly Beach VakansieKontak ons gerus vir enige navrae;Whatsapp: 066478329...
15/04/2023

Vakansie en naweek akkommodasie beskikbaar in Pearly Beach Vakansie

Kontak ons gerus vir enige navrae;
Whatsapp: 0664783293
E-Pos: [email protected]

Vakansie en naweek akkommodasie beskikbaar in Pearly Beach Vakansie Oord. Kontak ons gerus vir enige navrae;Whatsapp: 06...
03/04/2023

Vakansie en naweek akkommodasie beskikbaar in Pearly Beach Vakansie Oord. Kontak ons gerus vir enige navrae;
Whatsapp: 0664783293
E-Pos: [email protected]

UPDATE; New Linnen to start the new year
03/01/2023

UPDATE; New Linnen to start the new year

Stunning Pearly Beach!
30/10/2022

Stunning Pearly Beach!

Perfect Weather!
29/10/2022

Perfect Weather!

Address

Pearly Beach

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pearly Breeze posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share