Burgstro

Burgstro In die hartjie van die bosveld bevind vyf vriende, met 'n passie vir kos, kuns en mense, hulself.

So ontstaan die behoefte om al die bogenoemde in een "Pop-Up restaurant" saam te vat. Burgstro beoog om 'n unieke kos en kuier geleentheid te skep - 'n ervaring eie aan Pietersburg. Indien unieke kos, 'n warm atmosfeer en goeie samesyn jou aantrek, bespreek so gou as moontlik. In the heart of the bushveld five friends, who have a passion for food, art and people, unite. This leads to the the desir

e to capture the above mentioned in one unique experience; a "Pop-up restaurant". Burgstro aims to create a unique taste experience - Pietersburg's own bistro. To be a part of this unique experience, warm atmosphere and good company, make reservations as soon as possible.

08/02/2016

Ons gaan ongelukkig vrydagaand se fliekniek moet uitstel weens verskeie redes.

Ons sal almal inlig oor die nuwe datum.
Jammer vir die ongerief.

24/07/2015

Goeie nuus - Dit is Vrydag! Nog beter nuus - jy hoef nie vanaand kos te maak nie!!

Kom kry vir jou en jou gesin smul lekker 'gourmet burgers'. Van die broodjie tot die kroontjie is gemaak met vars- en tuisgemaakte bestandele.

Ons stalletjie is vanaand by Taberna Dei se 'night market' en fliek-niek van 17:00 tot 20:00.

Sien julle daar!!

22/07/2015

Address

Polokwane

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Burgstro posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Burgstro:

Share