Witputs Jagplaas

Call Directions

Witputs Jagplaas Witputs Jagplaas is a farm located 35km from Rosh Pinah next to the Namibian desert

Selfcatering Lo

2025 die grootste in Namibia en wel op my plaas WITPUTS, is hierdie reuse solar projek besig om opgerig te word ,ek voel...
20/12/2025

2025 die grootste in Namibia en wel op my plaas WITPUTS, is hierdie reuse solar projek besig om opgerig te word ,ek voel ge eerd om so n groot kontrak met NAMPOWER in NAMIBIA te sluit. Sybie Kotze

12/07/2024
11/07/2024

DANKBAARHEID vir ons hemelse VADER vir 30mm reen en Witputs sè dankie 8 Julie 2024

Weereens wil ek vir ons HEMELSE VADER baie dankie sè vir die heerlikke kristalhelder varswater wat raak geboor is op my ...
29/05/2024

Weereens wil ek vir ons HEMELSE VADER baie dankie sè vir die heerlikke kristalhelder varswater wat raak geboor is op my plaas Witputs in Namibia,wonderlik hoe die HERE voorsien ,want ons kan nie onder die aarde sien nie,dis net groot genade.

Witputs Oktobermaand 2023 met baie reen en groot GENADE en mooi blomme en pragtige veld die wild gaan moddervet wees
12/10/2023

Witputs Oktobermaand 2023 met baie reen en groot GENADE en mooi blomme en pragtige veld die wild gaan moddervet wees

En hier maak die HERE weer SY hand van genade oop met nog 28mm reen 5 dae gelede op Witputs inni Suide van Namibia dit b...
03/08/2023

En hier maak die HERE weer SY hand van genade oop met nog 28mm reen 5 dae gelede op Witputs inni Suide van Namibia dit bring die totale reen in 5 weke gedeeltelik junie en julie 2023 op 138mm fantasties.Ek eer u HEER vir u seeninge vir mens,plant en dier.

19/07/2023

Address

Port Nolloth

Telephone

+27720803171

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Witputs Jagplaas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category