19/04/2026
Albert en Anton van Potchefstroom het die Vredefort Koepel impak krater besoek op 18 April 2026 ; en 'n toer gedoen deur 'n gedeelte van die werelderfenis gebied saam met Dome Impact Tours.
Daar is veral gekyk na die geologie en geskiedenis in die gebied , die groot wilde Olienhout bos van ongeveer 30 ha bewonder , en die uitkyk oor die Vaal Rivier , wat deur die Venterskroon Vallei kronkel , waardeer.
Die kommentaar op die toer was soos volg : " Ons het die toer baie geniet , met baie inligting en kennis. Baie dankie ! "