27/02/2026
Thailand, ook bekend as die "land van glimlagte", is een van die mees gesogte bestemmings ter wΓͺreld!
Met sy eksotiese kookkuns, manjifieke tempels, pragtige strande en unieke kultuur, is dit 'n vakansie wat nie misgeloop kan word nie.
Daar is wonderlike aktiwiteite om te doen in Phuket wat Nelie en Ansonette vir jou reΓ«l.
Jy ontspan net en geniet 'n sorgvrye vakansie!!
Kom toer saam met ons na Phuket en Krabi, Thailand in Oktober 2026!
Kontak vir Nelie - 072 186 1444 of Ansonette - 082 569 6324