WinskoopToere

WinskoopToere Ons puik toere na Europa en Afrika bied iets vir elkeen en waarborg 'n onvergeetlike ervaring!

Wie gaan vanoggend saamluister op Reis Sonder Grense?Lientjie Jooste en Fanus Howell gesels met Johan Rademan - luister ...
05/09/2026

Wie gaan vanoggend saamluister op Reis Sonder Grense?

Lientjie Jooste en Fanus Howell gesels met Johan Rademan - luister om van ons lekker 2027 toere te hoor!





         Min dinge maak mens se dag soos terugvoer soos hierdie!Wie stem saam met haar? Los jou antwoord in die kommenta...
04/09/2026



Min dinge maak mens se dag soos terugvoer soos hierdie!

Wie stem saam met haar? Los jou antwoord in die kommentaar๐Ÿ‘‡




 In Denemarke het hulle โ€™n spesiale woord vir daardie gevoel van warmte, gemak en lekker saamwees: โ€œhyggeโ€.Dink aan โ€™n k...
04/09/2026



In Denemarke het hulle โ€™n spesiale woord vir daardie gevoel van warmte, gemak en lekker saamwees: โ€œhyggeโ€.

Dink aan โ€™n knus vertrek, goeie geselskap, iets warms om te drink en nรชrens waarheen jy hoef te jaag nie. Dรญt is hygge.

Die Dene het beslis iets beet. Wat laat jou sommer dadelik knus en gelukkig voel? Los jou antwoord in die kommentaar! ๐Ÿ‘‡

Droom. Leef. Reis. Saam met WinskoopToere.

Ontdek die ander kant van Spanje! Van Noord-Spanje se groen landskappe en indrukwekkende kuslyn tot historiese dorpe, be...
03/09/2026

Ontdek die ander kant van Spanje!

Van Noord-Spanje se groen landskappe en indrukwekkende kuslyn tot historiese dorpe, besondere kultuur en heerlike plaaslike geure โ€“ hierdie toer beloof โ€™n onvergeetlike avontuur weg van die gewone toeristeroetes.

Vanaf 3 - 16 September 2027 kan jy die wonderlike plekke op hierdie fynproewerstoer beleef.

Bespreek nou!
https://winskooptoere.co.za/product/nsp27-noord-spanje/





Baie van julle het reg geraai!Ons vertrek volgende week op โ€™n navorsingsreis na Spanje vir โ€™n splinternuwe Camino de San...
03/09/2026

Baie van julle het reg geraai!

Ons vertrek volgende week op โ€™n navorsingsreis na Spanje vir โ€™n splinternuwe Camino de Santiago WinskoopToer vir 2027.

"Waar die pad meer tel as die plek,
en elke nuwe mรดre jou verder laat trek.
โ€™n Reis met โ€™n einde, maar geen kortpad daarheenโ€”
want die antwoord lรช versteek in elke tree wat jy neem."

Loer solank hier en bespreek jou plek op hierdie intieme toer vroegtydig!
https://winskooptoere.co.za/product/caminopelgrimstog27/





๐Ž๐ง๐ญ๐ฆ๐จ๐ž๐ญ ๐๐ข๐ž ๐–๐ข๐ง๐ฌ๐ค๐จ๐จ๐ฉ๐“๐จ๐ž๐ซ๐ž-๐ฌ๐ฉ๐š๐ง! ๐‘๐ž๐ง๐ž๐žฬ ๐๐จ๐ญ๐ ๐ข๐ž๐ญ๐ž๐ซ, ๐Š๐ฎ๐ฅ๐ญ๐ฎ๐ฎ๐ซ- ๐ž๐ง ๐Š๐š๐ง๐ญ๐จ๐จ๐ซ๐›๐ž๐ฌ๐ญ๐ฎ๐ฎ๐ซ๐๐ž๐ซReneรฉ is 'n mamma van drie dogtertjies, g...
02/09/2026

๐Ž๐ง๐ญ๐ฆ๐จ๐ž๐ญ ๐๐ข๐ž ๐–๐ข๐ง๐ฌ๐ค๐จ๐จ๐ฉ๐“๐จ๐ž๐ซ๐ž-๐ฌ๐ฉ๐š๐ง!
๐‘๐ž๐ง๐ž๐žฬ ๐๐จ๐ญ๐ ๐ข๐ž๐ญ๐ž๐ซ, ๐Š๐ฎ๐ฅ๐ญ๐ฎ๐ฎ๐ซ- ๐ž๐ง ๐Š๐š๐ง๐ญ๐จ๐จ๐ซ๐›๐ž๐ฌ๐ญ๐ฎ๐ฎ๐ซ๐๐ž๐ซ
Reneรฉ is 'n mamma van drie dogtertjies, getroud met 'n wonderlike man, en 'n groot liefhebber van die plaaslewe, haar groentetuin en diere. Sy geniet dit om agter die skerms dinge aan die gang te hou, mense bymekaar te bring en 'n werksomgewing te skep waar almal kan floreer. So nou en dan verruil sy graag die kantoor vir die pad en toer sy saam as toerleier.

Renee is reeds nege jaar (sedert 2018) deel van die span. "Vir my is dit ons mense," meen Reneรฉ. "WinskoopToere is meer as net 'n toermaatskappy, ons is 'n span wat werklik omgee vir mekaar รฉn vir ons kliรซnte."
๐Ž๐ง๐ฌ ๐ก๐ž๐ญ ๐ฏ๐ข๐ž๐ซ ๐ฏ๐ซ๐š๐ž ๐ฏ๐ข๐ซ ๐‘๐ž๐ง๐ž๐žฬ ๐ ๐ž๐ฌ๐ญ๐ฎ๐ฎ๐ซ ๐จ๐ฆ ๐ญ๐ž ๐›๐ž๐š๐ง๐ญ๐ฐ๐จ๐จ๐ซ๐:
๐Ÿ. ๐–๐š๐ญ ๐ ๐ž๐ง๐ข๐ž๐ญ ๐ฃ๐ฒ ๐๐ข๐ž ๐ฆ๐ž๐ž๐ฌ๐ญ๐ž ๐ฏ๐š๐ง ๐ฃ๐จ๐ฎ ๐ฐ๐ž๐ซ๐ค๐ฌ๐๐š๐ ? Ek geniet die span, die lekker saamwerk en die feit dat geen dag ooit heeltemal dieselfde is nie.
๐Ÿ. ๐†๐ฎ๐ง๐ฌ๐ญ๐ž๐ฅ๐ข๐ง๐ ๐›๐ž๐ฌ๐ญ๐ž๐ฆ๐ฆ๐ข๐ง๐ ? Griekeland! Ek is mal oor die gevoel, geskiedenis, kultuur en kos.
๐Ÿ‘. ๐€๐ฌ ๐ฃ๐ฒ ๐ข๐ง ๐ญ๐ฒ๐ ๐ค๐จ๐ง ๐ญ๐ž๐ซ๐ฎ๐ ๐ซ๐ž๐ข๐ฌ, ๐ฌ๐š๐š๐ฆ ๐ฆ๐ž๐ญ ๐ฐ๐ข๐ž ๐ฌ๐จ๐ฎ ๐ฃ๐ฒ ๐š๐š๐ง ๐ญ๐š๐Ÿ๐ž๐ฅ ๐ฐ๐จ๐ฎ ๐ฐ๐ž๐ž๐ฌ ๐ฏ๐ข๐ซ โ€˜๐ง ๐Ÿ๐ž๐ž๐ฌ๐ฆ๐š๐š๐ฅ? Eleanor van Aquitaniรซ. Sy was 'n merkwaardige vrou wat haar stem, invloed en intelligensie gebruik het in 'n tyd waarin vroue bitter min mag gehad het. Ek sou graag saam met haar aan tafel wou sit om haar stories te hoor en te leer hoe sy haarself staande gehou het in 'n wรชreld wat haar telkens probeer beperk het.
๐Ÿ’. ๐–๐š๐ญ๐ญ๐ž๐ซ ๐ฐ๐ž๐ง๐ค ๐ก๐ž๐ญ ๐ฃ๐ฒ ๐ฏ๐ข๐ซ ๐ญ๐จ๐ž๐ค๐จ๐ฆ๐ฌ๐ญ๐ข๐ ๐ž ๐ญ๐จ๐ž๐ซ๐ฅ๐ž๐๐ž? Loop jou skoene vooraf goed in! Kies skoene wat gemaklik, asemhaalbaar is en goeie boogsteun bied, jou voete dra jou deur die hele toer. En pak sommer 'n paar hidro-kolloรฏed pleisters in vir ingeval 'n hakskaaf wel kop uitsteek. As jy nie kan loop nie, mis jy eenvoudig te veel van die lekkerte!

Ons vertrek volgende week op โ€™n baie besonderse navorsingsreis vir โ€™n splinternuwe WinskoopToer vir 2027. "Waar die pad ...
01/09/2026

Ons vertrek volgende week op โ€™n baie besonderse navorsingsreis vir โ€™n splinternuwe WinskoopToer vir 2027.

"Waar die pad meer tel as die plek,
en elke nuwe mรดre jou verder laat trek.
โ€™n Reis met โ€™n einde, maar geen kortpad daarheenโ€”
want die antwoord lรช versteek in elke tree wat jy neem."

Waarheen dink jy is ons op pad?
Los jou antwoord in die kommentaar๐Ÿ‘‡




01/09/2026
 Tsjeggiรซ het โ€™n besonder sterk bierkultuur en is wรชreldbekend vir sy broutradisie. Trouens, die Tsjegge is van die groo...
28/08/2026



Tsjeggiรซ het โ€™n besonder sterk bierkultuur en is wรชreldbekend vir sy broutradisie. Trouens, die Tsjegge is van die grootste bierdrinkers ter wรชreld per persoon.

Nou is die vraag: Wie sal bier bo water kies? Steek jul hande op! ๐Ÿ™‹โ€โ™€๏ธ

Droom. Leef. Reis. Saam met WinskoopToere.

Address

60 Peter Mokaba Avenue
Potchefstroom
2531

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when WinskoopToere posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to WinskoopToere:

Shortcuts

Share

Category