
29/08/2025
Ervaar die pragtige stad van Kaapstad saam met Toer Suid-Afrika! Hierdie 8-dae toer neem jou na Tafelberg, Kirstenbosch, Kaappunt, Bo-Kaap, ’n wynplaas, Elgin mark, Bloubergstrand en meer. Ons reis ook deur mooi plekke soos Arniston en Hermanus – waar jy dalk selfs ’n walvis kan sien!
📅 Datum: 10–17 November 2025
✅ Vlugte, vervoer, ontbyt en verblyf is ingesluit
🏨 Ons bly 7 nagte in Kaapstad by StayEasy Canal Walk
📞 Bespreek nou – 071 330 3174
🌅 *Kaapstad wag op jou – moenie uitmis nie!*