Discovery Brooklyn

Discovery Brooklyn Discovery is 'n Doxa Deo Gemeente kursus vir manne opsoek na hulle ware identiteit en roeping in Christus.

31/03/2020

Waarin vind jy hoop in hierdie tyd? Werner share een van die gedeeltes waarin hy vashou.

28/03/2020

Riaan deel met ons hoe Gideon se storie in Rigters 7 ons kan help in die tyd!

Die afgelope paar weke het ons op 'n man se identiteit gefokus. Ons het n paar wonde oop gekrap en leuens oor ons identi...
19/03/2020

Die afgelope paar weke het ons op 'n man se identiteit gefokus. Ons het n paar wonde oop gekrap en leuens oor ons identiteit, wat ons oor die jare opgetel het, aangespreek.

Ons as mans is God se geliefde seuns, oor ons verheug Hy homself. Ons is konings kinders en God se verteenwoordigers en regeerders hier op aarde in ons werk, families, verhoudings, ens.

Hierdie is maandag aand bevestig met ons inner healing aand. Identiteit is simbolies vas gemaak deur die volgende stasies:

Modder en water: Ons is skoon gewas
Koninklike Kleed: Ons is koninklikes
Kroon: Koninklike bloed lyn (Jesus se bloed lyn)
Ring: Seun van God
Sward: Gestuur om te regeer hier op aarde
Olie bak: Laat gaan goed wat oor jou heers en jou terug hou

Elke kind se grootste begeerte is om 'n blessing by sy/haar pa te kry. Te hoor dat hulle pa lief is vir hulle, dat hulle...
25/02/2020

Elke kind se grootste begeerte is om 'n blessing by sy/haar pa te kry. Te hoor dat hulle pa lief is vir hulle, dat hulle pa hulle aanvaar nes hulle is sonder om dit te verdien, dat hulle pa's aanwesig is in hulle lewens en in hulle glo maak nie saak wat nie.

Pa's is ook net mense en doen nie noodwendig altyd, selfs soms nooit, die bogenoemde nie. Maar God is die perfekte pa, nie net 'n beter pa nie, maar die perfekte pa. Hy sal altyd alle vaderlike pligte perfek te nakom.

Al kry jy nie 'n blessing van jou aardse pa nie, staan God altyd met oop arms en hy smag om jou daardie blessing te gee as jou hemelse en perfekte pa.

Louis Giglio som hierdie so mooi op in die onderstaande link wat gistraend deur gewerk is:

Each of us grows up with a common longing and a deep-seated need for a father's blessing. That is...a father's love, support, acceptance, security, and presence in our lives. Sadly, for many this need is not met, or only partially fulfilled by an earthly dad. Still others not only lack a father's bl...

Ons eerste sessie van Discovery het gisteraand afgeskop, en die volgende vrae was gevra:1. Wat is die definisie van n ma...
18/02/2020

Ons eerste sessie van Discovery het gisteraand afgeskop, en die volgende vrae was gevra:

1. Wat is die definisie van n man?
2. Hoe sien jy jouself as jy in die spieël kyk?
3. Wat is jou skeppingsdoel?

Hierdie is moeilike vrae en krap n bietjie aan n mens, maar dit is baie belangrik dat elke man op n punt kom waar hulle hierdie vrae kan antwoord.

D**k aan n wêreld waar mans hulleself sien hoe God hulle sien, n wêreld waar mans doen wat God hulle geskep het om te doen.

Om n stad te verander sal net die begin wees!

Eerste aand van Discovery 2020!As iron sharpens iron, so one person sharpens another. Proverbs 27:17 NIV
12/02/2020

Eerste aand van Discovery 2020!

As iron sharpens iron, so one person sharpens another. Proverbs 27:17 NIV

Discovery! Be the man you were born to be, Awho Awho Awho! Ons kursus het afgeskop hierdie week met 'n amazing eerste aa...
12/02/2020

Discovery! Be the man you were born to be, Awho Awho Awho!
Ons kursus het afgeskop hierdie week met 'n amazing eerste aand! Al die groepe is klaar ingedeel en 'n oorsig van wat die ouens kan verwag hierdie jaar is voorgelê. Mens kon die opwindenheid in die kamer voel! Hou hierdie spasie dop om te sien wat ons alles gaan aanvang hierdie jaar!
Doxa Deo Brooklyn

Address

Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Discovery Brooklyn posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share