RRSafaris

RRSafaris At RRSafaris we specialise in tailor made 5 Star Hunting African Safaris , ranging from plains game to big 5.Your African adventure starts here.

06/10/2020
Ons is weer oop vir jagte te Wakkerstroom.Inbox my vir meer details en datums.
23/06/2020

Ons is weer oop vir jagte te Wakkerstroom.Inbox my vir meer details en datums.

21/05/2020

Die departement van korrektiewe dienste (DKD) weier oënskynlik om haar na die landdroshof in Pretoria-Noord te neem.

Voorsit jag geleentheid te Wakkerstroom.Ideaal vir groot groepe tot en met 12 mense of mense wat vor vleis en slaghuise ...
22/02/2020

Voorsit jag geleentheid te Wakkerstroom.Ideaal vir groot groepe tot en met 12 mense of mense wat vor vleis en slaghuise skiet.Minimum van 30 bokke per jag moet geskiet word.Datums beakikbaar van 1 Mei.

First Zimbabwe trip done and dusted without major problems,still few kinks to sort out but hunters enjoyed themselves
03/01/2020

First Zimbabwe trip done and dusted without major problems,still few kinks to sort out but hunters enjoyed themselves

Jag naweke te Wakkerstroom nog beskikbaar op 12 000ha plaas in die hartjie vd hoëveld op die voet van die Natal Drakensb...
06/08/2019

Jag naweke te Wakkerstroom nog beskikbaar op 12 000ha plaas in die hartjie vd hoëveld op die voet van die Natal Drakensberge:

15-18 Augustus
22-25 Augustus
29Aug - 1Sept

Kom toets jou vêr skiet vernuf op vlakte wild,vlieg hengel vir forrel en voël skiet en miskien slaan jy die eksklusiewe macnab raak.

Stuur jou besonderhede in privaat boodskap indien jy belangstel

Dwaalboom hunt 2018
09/10/2018

Dwaalboom hunt 2018

Great hunt thank you to our hosts George and Erik
09/10/2018

Great hunt thank you to our hosts George and Erik

Baie geluk Cois en Oom Ted van New South Wales met hierdie mooi ou buffel.Op 76 is dit nie te versmaai nie en n droom wa...
12/09/2018

Baie geluk Cois en Oom Ted van New South Wales met hierdie mooi ou buffel.Op 76 is dit nie te versmaai nie en n droom wat waar word vir oom Ted.Dankie vir julle ondersteuning was lekker om die Oubase van Aussie weer te sien.

Wat n ongelooflike lekker jag saam goeie pelle en paar mooi trofees was vir ons beskore.Vaalwater bly maar n mooi plek d...
12/09/2018

Wat n ongelooflike lekker jag saam goeie pelle en paar mooi trofees was vir ons beskore.Vaalwater bly maar n mooi plek diep in die Waterberge

Address

Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when RRSafaris posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to RRSafaris:

Share

Category