Russiese Pelgrimstog-Toer / Russian Pilgrimage Tour 8-17 September 2025

Russiese Pelgrimstog-Toer / Russian Pilgrimage Tour  8-17 September 2025 Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Russiese Pelgrimstog-Toer / Russian Pilgrimage Tour 8-17 September 2025, Tour guide, Pretoria, Pretoria.

02/06/2025

Sluit by ons aan vir 'n unieke toer/pelgrimstog na Rusland waar ons Russies-Ortodokse Spiritualiteit, Kuns en Kultuur gaan ondersoek. Die Russies-Ortodokse tradisie is een van die oudste Christelike tradisies en die liturgieë, gebruike en dogma gaan terug na van de vroegste Christelike tradisies. Dit is baie anders as ons Protestante tradisies en kan ons eie verstaan van ons eie kerk-wees net verdiep.

Ons gaan ook kyk hoe die Ortodokse verstaan van die Christendom uitspeel in die spiritualiteit, die argitektuur en die kuns van Rusland. En hoe kon die Ortodikse Kerk meer as 70 jaar van kommunisme oorleef.

Daarmee saam gaan ons al die interessanthede van hierdie fassinerend land beleef -- Moskou, die Goue Sirkel en St. Petersburg.

Die toer sluit alles in – net middagete word nie voorsien nie.

Daar is net 15 plekke beskikbaar. Deposito’s betaalbaar voor 20 Junie.

Kontak: Eugene Botha 083 290 0190, [email protected], Facebook: “Russiese Pelgrimstog-Toer”

02/06/2025
15/05/2025

Sluit by ons aan vir 'n unieke toer/pelgrimstog na Rusland waar ons Russies Ortodokse Spiritualiteit, Kuns en Kultuur gaan ondersoek =

Join us for an unique tour/pilgrimage to Russi where we will explore Russian Orthodox Spirituality, Art and Culture.

Contact Eugene Botha 083 289 0190 or [email protected]

15/05/2025

Sluit by ons aan vir 'n unieke toer/pelgrimstog na Rusland waar ons Russies Ortodokse Spiritualiteit, Kuns en Kultuur gaan ondersoek

Join us for an unique tour/pilgrimage to Russia where we will explore Russian Orthodox Spirituality, Art and Culture.

Contact: Eugene Botha 083 289 0190 of [email protected]

Address

Pretoria
Pretoria
0002

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Russiese Pelgrimstog-Toer / Russian Pilgrimage Tour 8-17 September 2025 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Russiese Pelgrimstog-Toer / Russian Pilgrimage Tour 8-17 September 2025:

Share

Category