KaMi I make crochet boot cuffs. All orders are made by me personally. I am in Pretoria but I can mail anywhere. If you are in Pretoria please come and visit me.

Rond rugs hand made for a special client🌹
24/02/2020

Rond rugs hand made for a special client🌹

12/08/2019
Babakombersies handgemaak met Coffee Cotton. Dankie Sanet vir jou ondersteuning.
12/08/2019

Babakombersies handgemaak met Coffee Cotton. Dankie Sanet vir jou ondersteuning.

'n Berg matte vir Lelanie. Dankie vriendin vir jou ondersteuning.
12/08/2019

'n Berg matte vir Lelanie. Dankie vriendin vir jou ondersteuning.

Pragtige kopbande. My eerste probeerslag. Dankie Judith vir julle ondersteuning.
12/08/2019

Pragtige kopbande. My eerste probeerslag. Dankie Judith vir julle ondersteuning.

3 Pragtige ronde matte al die pad Kaap toe.Baie dankie my liefste Inkie.
28/08/2018

3 Pragtige ronde matte al die pad Kaap toe.
Baie dankie my liefste Inkie.

Bestelling Bootcuffs na Australie.Baie dankie vir jou ondersteuning Karen.
28/08/2018

Bestelling Bootcuffs na Australie.
Baie dankie vir jou ondersteuning Karen.

Pragtige tafelloper gemaak vir my vriendin Sanet.
28/08/2018

Pragtige tafelloper gemaak vir my vriendin Sanet.

Ronde handgehekelde badkamermatte. Gemaak met herwinde katoen.Masjien wasbaar.Elkeen is uniek en kan gemaak word in die ...
25/09/2017

Ronde handgehekelde badkamermatte.
Gemaak met herwinde katoen.
Masjien wasbaar.
Elkeen is uniek en kan gemaak word in die kleur van jou keuse.
Grootte 80cm deursnit.
Prys : R300.00
Bestellings op 083 308 1708

Handmade oversized bathroom rug.Denim blue.Made from recycled cotton.Machine washable.Size : 130cm x 60cmPrice : R500.00...
25/09/2017

Handmade oversized bathroom rug.
Denim blue.
Made from recycled cotton.
Machine washable.
Size : 130cm x 60cm
Price : R500.00
Orders on 083 308 1708

Pragtige handgemaakte badmatte. Grootte ongeveer 65cm x 50 cm.Handgehekel met herwinde katoen en dus masjienwasbaar.Elke...
25/09/2017

Pragtige handgemaakte badmatte.
Grootte ongeveer 65cm x 50 cm.
Handgehekel met herwinde katoen en dus masjienwasbaar.
Elkeen is werklik uniek.
Kan gemaak word in die grootte en kleur van jou keuse.
Prys : R200.00 elk.
Bestellings op 083 308 1708

Hier is 2 fotos van matte wat ek op bestelling gemaak het. Harde werk maar so lekker want almal kom anders uit......
08/09/2017

Hier is 2 fotos van matte wat ek op bestelling gemaak het.
Harde werk maar so lekker want almal kom anders uit......

Address

265 Milner Street
Pretoria
0181

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KaMi posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to KaMi:

Share