Koedoelaan 43 Reebok Strand

Koedoelaan 43 Reebok Strand Vacation accommodation near Mosselbay area. Sleeps 10. Two and a half bathrooms. Walking distance from the Reebok beach.

Feel free to contact me for more details, Helena 083 242 7039.

Kom geniet ons lieflike huis op Koedoelaan 43 Reebok Strand. Kontak my gerus vir navrae en besprekings by 083 242 7039
23/01/2023

Kom geniet ons lieflike huis op Koedoelaan 43 Reebok Strand. Kontak my gerus vir navrae en besprekings by 083 242 7039

Kom geniet die son en see die Desember vakansie in Hartenbos!Kaalvoete selfsorg vakansie verblyf in Reebok is slegs 600m...
28/11/2022

Kom geniet die son en see die Desember vakansie in Hartenbos!
Kaalvoete selfsorg vakansie verblyf in Reebok is slegs 600m van die strand af en net 10min buite Hartenbos.
Beskikbaar vanaf 06 Des 2022 - 16 Des 2022 en weer vanaf 06 Jan 2023.
Pluspunte:
πŸ›Œ Slaap 10mense
🐢 Diere Vriendelik met vooraf toestemming
πŸ“Ά Gratis wifi
πŸ“Ί Smart tv met dstv konnekteer punt
🌊 See uitsig
🧱️ Ten volle omhein
🏑 Ruim huis
πŸ”₯ Lieflike binnebraai
πŸ‘£ Stapafstand van kafee
Maksimum 14 persone.
Kontak ons gerus: 083 242 7039 / Epos: [email protected] Vir beskikbare datums gaan besoek ons webtuiste: www.kaalvoete.com

Kom geniet die son en see die Desember vakansie in Hartenbos!Kaalvoete selfsorg vakansie verblyf in Reebok is slegs 600m...
21/11/2022

Kom geniet die son en see die Desember vakansie in Hartenbos!
Kaalvoete selfsorg vakansie verblyf in Reebok is slegs 600m van die strand af en net 10min buite Hartenbos.

Beskikbaar vanaf 06 Des 2022 - 16 Des 2022 en weer vanaf 06 Jan 2023.

Pluspunte:
πŸ›Œ Slaap 10mense
🐢 Diere Vriendelik met vooraf toestemming
πŸ“Ά Gratis wifi
πŸ“Ί Smart tv met dstv konnekteer punt
🌊 See uitsig
🧱️ Ten volle omhein
🏑 Ruim huis
πŸ”₯ Lieflike binnebraai
πŸ‘£ Stapafstand van kafee
Maksimum 14 persone.
Kontak ons gerus: 083 242 7039 / Epos: [email protected] Vir beskikbare datums gaan besoek ons webtuiste: www.kaalvoete.com

Have a blessed Easter.✨Stay safe on the road if you are travelling.The Koedoelaan 43 Team
15/04/2022

Have a blessed Easter.✨
Stay safe on the road if you are travelling.

The Koedoelaan 43 Team

KKNK verblyf in die Tuinroete omgewing. Kaalvoete selfsorg akkomodasie in Reebok is perfek vir jou! Sentraal geleΓ« tusse...
18/03/2022

KKNK verblyf in die Tuinroete omgewing.
Kaalvoete selfsorg akkomodasie in Reebok is perfek vir jou!

Sentraal geleΓ« tussen Grootbrak & Hartenbos:
πŸ›Œ Slaap 10mense
🐢 Diere Vriendelik met vooraf toestemming
πŸ“Ά Gratis wifi
πŸ“Ί Smart tv met dstv konnekteer punt
🌊 600m vanaf strand πŸ‘€ See uitsig
🧱️ Ten volle omhein
🏑 Ruim huis
πŸ”₯ Lieflike binnebraai
πŸ‘£ Stapafstand van kafee

❗️Neem asseblief kennis ons is reeds geboek vanaf 16 Des - 06 Jan. ❗️

Spesiale tarief per persoon vir groepe minder as 10 persone. Maksimum 14 persone beskikbaar.

Kontak - Helena by 083 242 7039, E-pos - [email protected]

17/03/2022
16/03/2022

Kom geniet die son 🌞 en see πŸ– saam met vriende en familie.
Kaalvoete selfsorg vakansie verblyf in Reebok is slegs 600m van die strand af en net 10 min vanaf Hartenbos.

❗️Neem asseblief kennis ons is reeds geboek vanaf 16 Des - 06 Jan. ❗️

Spesiale tarief beskikbaar vir groepe minder as 10 persone. Maksimum 14 persone.

Kontak ons gerus: 083 242 7039 / Epos: [email protected] Vir beskikbare datums gaan besoek ons webtuiste: www.kaalvoete.com

Die Mosselbaai / George omgewing het van die lekkerste restaurante waar jy jou familie en vriende kan kom bederf!  πŸ€€πŸ€πŸ”πŸ•πŸ½...
15/03/2022

Die Mosselbaai / George omgewing het van die lekkerste restaurante waar jy jou familie en vriende kan kom bederf! πŸ€€πŸ€πŸ”πŸ•πŸ½πŸ€©πŸ€€

Hier is 'n paar van die lip lek lekker plekke wat jy gerus kan kom besoek die Maart vakansie:

🍴 Patrick's Pub & Restaurant
🍴 Delfinos Mossel Bay/Mosselbaai
🍴 Pollocks Pizza Cafe
🍴 Piza Δ’ Vino Hartenbos
🍴 Jackal on the Beach

Is jy nog opsoek na verblyf vir die vakansie? 🏑 Kontak gerus vir Koedoelaan 43 Reebok Strand, die ideale selfsorg akkommodasie vir jou en die hele gesin! πŸ‘£πŸ–

Dis weer vakansie tyd! Kom geniet die son en see saam met vriende en familie.Kaalvoete selfsorg vakansie verblyf in Reeb...
14/03/2022

Dis weer vakansie tyd! Kom geniet die son en see saam met vriende en familie.
Kaalvoete selfsorg vakansie verblyf in Reebok is slegs 600m van die strand af en net 10 min vanaf Hartenbos. Ideale verblyf vir familie reunies.

❗️Neem asseblief kennis ons is reeds geboek vanaf 16 Des - 06 Jan.❗️

Pluspunte:
πŸ›Œ Slaap 10mense
🐢 Diere Vriendelik met vooraf toestemming
πŸ“Ά Gratis wifi
πŸ“Ί Smart tv met dstv konnekteer punt
🌊 See uitsig
🧱️ Ten volle omhein
🏑 Ruim huis
πŸ”₯ Lieflike binnebraai
πŸ‘£ Stapafstand van kafee

Spesiale tarief beskikbaar vir groepe minder as 10 persone. Maksimum 14 persone.

Kontak ons gerus: 083 242 7039 / Epos: [email protected] Vir beskikbare datums gaan besoek ons webtuiste: www.kaalvoete.com

Neem asseblief kennis van Desember datums πŸ₯³β€ΌοΈ
14/03/2022

Neem asseblief kennis van Desember datums πŸ₯³β€ΌοΈ

Address

43 Koedoe Avenue
Reebok
6503

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Koedoelaan 43 Reebok Strand posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share