07/06/2026
Ons het n baie lekker middag aand gehad op die see gister saam met Dean en Tania, 3 mooi rockords gevang en baie klein visse teruggegooi. Baie see barbers en klein haaitjies, ons kon ongelukkig nie die Kabejoue kry nie.
Die voorspelling was nie akkuraat nie en ons moes vroeer terugkom
Dankie vir jou harde werk met die anker Skipper Willem Grobler , jy bly mar die beste !!
Kontak nou om jou plek te bespreek
Willem : 073 588 7622
Jackie: 084 372 6011