Monde Travel

Monde Travel Monde Travel was established in 2017 by an experienced Geography and Tourism teacher to enable her to live out her passion for travelling the world.

BAIE dankie aan Laerskool Gimnasium Paarl. vir die mooi brief aan Monde Travel met wonderlike getuigskrif waarvoor ons n...
04/09/2026

BAIE dankie aan Laerskool Gimnasium Paarl. vir die mooi brief aan Monde Travel met wonderlike getuigskrif waarvoor ons nie gevra het nie. Baie geluk met julle o/13 dogters-hokkiespan wat 3de geëindig het op die Pietie Coetzee toernooi in Bloemfontein verlede naweek. Dit is baie lekker om julle as kliënte te hê.

Ons opskrif op 25 Julie was: Monde Travel werk net met KAMPIOENE! Ons bou voort. Baie geluk Hoër Meisieskool Bloemhof me...
22/08/2026

Ons opskrif op 25 Julie was: Monde Travel werk net met KAMPIOENE! Ons bou voort. Baie geluk Hoër Meisieskool Bloemhof met die trofee vir die Absolut Tennis toernooi by Hoërskool Menlopark!

Die Hoër Meisieskool Bloemhof se O/19A tennisspan is tans by HS Menlopark se Absolut tennis toernooi. Sterkte en baie da...
20/08/2026

Die Hoër Meisieskool Bloemhof se O/19A tennisspan is tans by HS Menlopark se Absolut tennis toernooi. Sterkte en baie dankie vir julle volgehoue ondersteuning!

Hierdie naweek het ons 2 oudste Afrikaanse Skole in Suid-Afrika Hoërskool Durbanville en Hoërskool Gimnasium Paarl by SA...
13/08/2026

Hierdie naweek het ons 2 oudste Afrikaanse Skole in Suid-Afrika Hoërskool Durbanville en Hoërskool Gimnasium Paarl by SASN se Netbal Kay Motsepe toernooi vir o/15's in Cullinan. Sterkte aan ons Wes-Kaap kliënte.

We had two groups traveling this weekend: a dance group from MadFun Dance Studio that participated in the SABOD competit...
09/08/2026

We had two groups traveling this weekend: a dance group from MadFun Dance Studio that participated in the SABOD competition at the Roodepoort Theatre, and Paarl Gymnasium’s first girls' hockey team, which finished third in the SA Super 12 competition in Bloemfontein

Baie sterkte aan ons kliënte Hoërskool Durbanville se gholfspan wat aan die SA Hoërskole Kampioenskappe deelneem op Umhl...
02/08/2026

Baie sterkte aan ons kliënte Hoërskool Durbanville se gholfspan wat aan die SA Hoërskole Kampioenskappe deelneem op Umhlali Country Club se baan in Ballitobaai Kwazulu-Natal.

Monde Travel is weer só bevoorreg om 7 netbalspanne te kan hê by SA Skole Kampioenskappe vir o/14, o/16 en O/17. Ons pro...
31/07/2026

Monde Travel is weer só bevoorreg om 7 netbalspanne te kan hê by SA Skole Kampioenskappe vir o/14, o/16 en O/17. Ons probeer dit altyd gemaklik en gerieflik maak vir Hoërskool Gimnasium Paarl Hoërskool Durbanville Hoërskool Outeniqua en Parel Vallei sodat hulle almal medaljes kan huistoe bring. Ons nooi enige skool se sportspanne om ons te nader om julle besprekings te behartig sodat afrigters en spelers stresloos kan reis!

Monde Travel werk net met KAMPIOENE!! Baie geluk Hoërskool Gimnasium Paarl met Netbal DSTV o/18 Skole Kampioenskappe, en...
25/07/2026

Monde Travel werk net met KAMPIOENE!! Baie geluk Hoërskool Gimnasium Paarl met Netbal DSTV o/18 Skole Kampioenskappe, en baie dankie vir julle volgehoue ondersteuning met reis- en verblyfreëlings. Laerskool Brackenfell het ook 7de gekom in die land met hulle o/13 span tydens primêre Skole Kampioenskappe in Middelburg. Ons het ook hulle vlugte bespreek en landvervoer reëlings getref.

Monde Travel is privileged to have arranged air travel for Western Cape Schools Netball to the SA All Ages tournament, w...
07/07/2026

Monde Travel is privileged to have arranged air travel for Western Cape Schools Netball to the SA All Ages tournament, where six teams triumphed and won medals. We also handled transport and accommodation for the Western Cape U/18 teams attending the Telkom National Championships, taking place from Monday until Friday.
Additionally, during the July holiday period, we organized individual bookings to destinations such as Austria and Dubai.

Monde Travel se laaste twee netbalspanne Hoërskool Menlopark en Laerskool Brackenfell wat huiswaarts keer aan die begin ...
04/04/2026

Monde Travel se laaste twee netbalspanne Hoërskool Menlopark en Laerskool Brackenfell wat huiswaarts keer aan die begin van Paasnaweek na suksesvolle Toernooie, onderskeidelik in die Paarl by Hoër Meisieskool La Rochelle en in Pretoria by Menlopark.

Address

Ladismith Street
Riversdale
6670

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 14:00

Telephone

+27823258124

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Monde Travel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category