Saldanha Nature & History

Saldanha Nature & History Our page provides a home for tourists & history lovers of Saldanha Bay and its surrounding areas. Saldanha's history dated back to the early 1500's.

Our page provides a home for tourists & History lovers of Saldanha Bay and its surrounding areas. SAS SALDANHA Nature reserve was established in April 1994 with its beautiful flowers, birds, mammals, reptiles etc. More than 76 plants species, 47 mammals species, 80 bird species, 20 reptile species etc can be found in the area of 876 hectares. World War 2 buildings, Cannons etc can be seen. The farmhouse dated 1870/1880 as well as the graves of the Sadie family can be seen. Many buildings in our town which are still in use today, dated back to the early years. Feel free to post and share information and enjoy.

28/07/2026

Ons buurdorp Jacobsbaai op n mooi dag.

Ek het pragtige blomme ge- identifiseer gedurende gisteroggend se stap in Jacobsbaai. Skakel my of WatchApp gerus indien...
20/07/2026

Ek het pragtige blomme ge- identifiseer gedurende gisteroggend se stap in Jacobsbaai. Skakel my of WatchApp gerus indien jy op n blomme toer wat die geskiedenis van die dorp insluit wil gaan.(0823200549). Hierdie toer sluit nie net die uitkenning van die verskillende fynbos spesies in nie, maar ook die geskiedenis van die dorp vanaf die vroeë eeue tot vandag. Elke persoon wat n toer met my mee maak ontvang n gratis E-boek van meer as 145 spesies reeds ondek in die area wat ook die bedreigde spesies insluit.

En so begin al hoe meer plante blom. Vanjaar is die blomme redelik vroeg. Ins hoop hulle hou tot September.
20/07/2026

En so begin al hoe meer plante blom. Vanjaar is die blomme redelik vroeg. Ins hoop hulle hou tot September.

Met meer son en genoeg reën die afgelope paar weke, begin die fynbos plante  in al hul glorie blom.
11/07/2026

Met meer son en genoeg reën die afgelope paar weke, begin die fynbos plante in al hul glorie blom.

Die blomme seisoen is hier en oral begin die fynbos blom. Indien jy hierdie pragtige blomme in die natuur wil sien en me...
10/07/2026

Die blomme seisoen is hier en oral begin die fynbos blom. Indien jy hierdie pragtige blomme in die natuur wil sien en meer wil weet van die verskillende spesies, kan jy n blomme toer met my reël. Elke toer is iets besonders. Elke persoon wat n toer met my mee maak ontvang n e-boek van daardie area se blomme op sy foon vir maklike verwysing. Stuur my n WhatsApp indien jy meer besonderhede wil weet omtrent my verskillende toere op 082 3200 549.

20/06/2026

Hierdie is n 180° video van Saldanhabaai op n koue winter oggend. Geen wolke en geen wind. Die see is so plat soos n dam en die natuur is grasgroen van al die reen. Hoe bevoorreg is ons nie.

Address

Saldanha
7395

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Saldanha Nature & History posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Saldanha Nature & History:

Shortcuts

Share