Hartsrivier Toerisme Sannieshof

Hartsrivier Toerisme Sannieshof Hartsrivier Toerisme Sannieshof Gereelde Historiese- en Toerimetoere sal op bespreekte tye aangebied word, aan skoolkinders en toergeselskappe.

Dit is die doelstelling van die Hartsrivier Toerisme Inligtingsburo), om toerisme, die omgewing, ons wonderlike natuur en gemeenskappe bekend te stel aan Suid Afrika sowel as die buite land. Deur middel van pamflette, wat gereed opgegradeer sal word, asook die instandhouding van "n Professionele Hartsmeander Faceboek Blad, die media, radio, televisie, tydskrifte en koerante te sorg dat almal op h

oogte bly van nuwe ontwikkeling en aktiwiteite. Lidmaarskap is toeganklik aan almal wat aan die standaarde van Hartsrivier Toerisme (Inligtingsburo) voldoen en onder die gasvryheidsbedryf en Toerisme resoteer.

"Grazy Dvd's Sannieshof. Next to Spar.
15/11/2017

"Grazy Dvd's Sannieshof. Next to Spar.

15/11/2017

NUUT IN SANNIESHOF " PIZZA/PASTA. PLEINSTR. LANGS JOUBERT WINKEL. KRY JOHAN VAN KOSPOT DAAR. JY MAG MAAR LEKKER KOS MAAK.....

15/11/2017

NUUT IN SANNIRSHOF - "Pizza/Pasta" Pleinsyr. Langs Joubert Prokureurs - Lekker lasagne R50. Alfredo alforno R60. Pizza van af R40

15/11/2017

"KOSPOT SANNIESHOF" Heerlike herderspasty.sout boontjies.soet wortel en skorsies met sweat corn R50

14/11/2017

Pumba's Pub, Sannieshof - kom geniet n leke pub lunch en geniet n yskoue bier of drankie kom loer gerus in

Turning Piont, SANNIESHOF -vars skons met plaasroom met varsgekookte arbeikonfeit.met n heerlike koppie koffie of tee......
14/11/2017

Turning Piont, SANNIESHOF -vars skons met plaasroom met varsgekookte arbeikonfeit.met n heerlike koppie koffie of tee....🍓

"L DRUKKERY,SANNIESHOF" PRAGTIGE KALENDERS TE KOOP
14/11/2017

"L DRUKKERY,SANNIESHOF" PRAGTIGE KALENDERS TE KOOP

"L DRUKKERY SANNIESHOF. R50.
14/11/2017

"L DRUKKERY SANNIESHOF. R50.

SANNIESHOF
14/11/2017

SANNIESHOF

"KOSPOT SANNIESHOF" More almal kospot oop tot 6 vanaand.het ook weer kaart fasiliteit😁
14/11/2017

"KOSPOT SANNIESHOF" More almal kospot oop tot 6 vanaand.het ook weer kaart fasiliteit😁

13/11/2017

SANNIESHOF SE ENTRIPANEURS" "GRAZY DVD'S EN VELE MEER.......

13/11/2017

"Pumbas Pub' Sannieshof - Kom geniet n leke yskoue bier of drankie by Pumba's pub en griil daar is ook heerlike pub lunches kom loer gerus in oop tot baie laat 🍻🍽🍔🍟

Address

6 Spoorstraat
Sannieshof
2760

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

076 834 3429

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hartsrivier Toerisme Sannieshof posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hartsrivier Toerisme Sannieshof:

Share